Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoovlaktes Gastehuis

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Ons het heerlik gebly! Die diens was uitstekend en alles was silwerskoon. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is. Die eienaar is baie behulpsaam en ons is baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamirrie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Gou ge oornag voordat ons verder gereis het na ons vakansiebestemming. Reis saam met my ma, pa en kind. Veilig, skoon, netjies en definitief die moeite werd. Absolute waarde vir geld. Dankie vir die bly. Dit was vir ons 'n oornagbestemming, maar die waarde van die plekkie is oortreflik. Dis 'n absolute juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 11, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA980ac9950b2f57f4a5680d2b377c88fec96a9bfe07a15114908e93a7a8ada49ef52884a95c911b916b44bb1d9367bc457931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 11 Du Toit Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6699725 22.752013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang