Karoozin Village
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esté Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tinus W - Apr 2024
Algehele gradering
Karoozin, 'n juweel in die kroon van Oudtshoorn.
Lees meerMichelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Coreen G - Feb 2024
Algehele gradering
Personeel is baie vriendelik en professioneel en ons so tuis laat voel.
Megan L - Jan 2024
Algehele gradering
It was an absolute pleasure to stay at Karoozin Village, the hosts are so warm and welcoming.
Gail V - Sep 2024
Algehele gradering
Friendly, kind and very hospitable. Wonderful place to relax.
Canberk S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value for money. Very central location. Incredible food and friendly staff.
Riette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Charisse H - Mrt 2024
Algehele gradering
The rooms are comfortable and the setting around the pool is very refreshing.
Henning S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het kom kuier om 'n bietjie rond te ry.
Elanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ruthca P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasies! Baie rustig. Ek en my man het dit baie geniet.
Nina F - Jul 2024
Algehele gradering
Die prys was baie billik maar ek is nie seker of ek weer daar sal bly nie.
Karoozin Village se terugvoer
Hey Nina,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ivm die restaurant, dit was vooraf met jou gekommunikeer dat die restaurant toe gaan wees daardie dag en dat ek wel vir julle kos sal maak vanaf die restaurant sou julle verkies het.
Andriessa M - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lincoln W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, baie lekker en gemaklik ingerig.
Annelie B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Laat jou troeteldiere veilig voel.
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Op reis, oornag.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Gavin S - Mei 2024
Algehele gradering
Didn't sleep well and uncleanliness due to cats accessing our rooms. Feeling of.
Marisa V - Mei 2024
Algehele gradering
Sal in die toekoms ander akkommodasie kry.
Karoozin Village se terugvoer
Hey Marisa,
Baie dankie vir jou terugvoering. Kamers kom met 'n ketel, bekers en koffie. Foto's van ons koffie-stasies in die kamers is ook op die foto's waarna jy kan kyk voordat jy die kamer boek.
Jolandi F - Des 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay. The owners and staff were very friendly and helpful.
Yolande W - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Friendly welcome. The food was very nice.
Julius B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hierdie gastehuis besoek vir 'n oornag tuiste.
Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk waarde vir geld.
Dawid V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, rustig.
Ferana M - Apr 2023
Algehele gradering
If you're looking for a home away from home, this is where you need to stay.
Karoozin Village se terugvoer
Thank you for your kind words. You are always welcome to stay again.
Nicky W - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Lees meerCaren H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
André B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat nodig was, was daar. Eienaars het oorgeneem nou kort, so daar is bietjie goed wat kan aandag geniet.
Karoozin Village se terugvoer
Baie dankie vir jou woorde en jou voorspoeding vir ons nuwe plek. Ons werk elke dag daaraan om die gaste se ondervinding te verbeter.
Linda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Karoozin Village se terugvoer
Hey Linda,
Dankie vir jou terugvoering. Dit is 'n jammerte dat die plek nie was wat jy verwag het nie. Die misverstande het niks te doen met die diens wat julle ontvang het nie. Die misverstande was opgeklaar van beide kante af. Ons werk elke dag hard om die plek te verbeter.
Carlynn F - Jan 2022
Algehele gradering
It was wonderful.
Karoozin Village se terugvoer
We are happy you enjoyed your stay.
Anell Isabella F - Jan 2022
Algehele gradering
Soos 'n oase.
Karoozin Village se terugvoer
We are glad to have been of service. It's what we strive for to show all our guests a good time
Herman K - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly welcoming, helpful staff.
Karoozin Village se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Andre E - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, met baie vriendelike diens.
Karoozin Village se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet
Susan R - Des 2022
Algehele gradering
Die feit dat die akkommodasie op die hoofstraat geleë is, maak dat al die groot vragmotors dag en nag verby ry. Die geraas is baie steurend.
Karoozin Village se terugvoer
That is why it is very important to read about the property before booking. We are not self-catering, as you would have noted there’s a restaurant and pub on premises. The fridge, DStv, Wi-Fi cutlery and crockery are for people ordering take always, the room is for 2 people only so we provide 2 cups, 2 glasses, 2 plates and cutlery for 2. When you checked in you were told that please to contact reception or the phone number on the house rules if there was anything you require to make your stay more comfortable. Coffee and teaspoon could have been sorted within a few minutes. We are on the main road R62, making it perfect for travellers for an overnight stay. In future please search self-catering on the farm.
Barbara M - Aug 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Karoozin Village se terugvoer
Hi Barbara,
We apologise if you felt the place was not up to standard.
I clean the rooms and searched high and low in and out, but could not find the dead roach, anyway it is the Karoo and creepy crawlers are everywhere. It may have been a flying roach, we apologise for this. When I went through the room with you, I pointed out that my number is in the house rules on the desk or you could simply walk 20 steps to reception and ask for a clean cup, we are human and made a human error. You were told about the pub and restaurant on site and it’s indicated on the websites, I guess you missed it prior to making a booking. If you would please point out who met you stinking of alcohol we would gladly take it up with the staff member.
So sorry you did not enjoy your stay but we do offer clean, comfortable and very affordable accommodation.
Charlene K - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlike en baie mooi en netjies.
Stephne M - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflik
Karoozin Village se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het geniet en ons siwn julle binnekort.
Kuschke R - Nov 2021
Algehele gradering
Was absoluut fantasties.
Karoozin Village se terugvoer
Ons is bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Tandi-lee B - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly staff. Easy location. Clean, tranquil surroundings.
Jeraline F - Aug 2021
Algehele gradering
Good location. Friendly and welcoming and very helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging. Vriendelik en verwelkomend en baie hulpvaardig.
Lieflike, rustige plek en uitstekende ligging. Gasvrou was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoozin Village se terugvoer
I am happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Annerie H - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend en baie hulpvaardig.
Karoozin Village se terugvoer
Ek is bly julle het geniet en hoop julle kom kuier gou weer.
Jaco L - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer
Karoozin Village se terugvoer
Dankie vir jou tyd. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer terug te hê
Sandra D - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Karoozin Village se terugvoer
Ons is by julle het dit geniet en hoop om julle gourmet weer terug te hê
Nicola V - Mrt 2021
Algehele gradering
It was lovely!
Karoozin Village se terugvoer
We're happy that you enjoyed your stay and hope to host you again soon.
Des F - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Waarde vir jou geld! Wonderlike ligging.
Jane Z - Mei 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Newton A - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, baie netjies en lieflike plekkie sal enige tyd weer teruggaan.
Karoozin Village se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd gemeen het en ons is bly u was gelukkig met ons plek.
Anita L - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgeslaap. Vriendelike eienaars. Klein dingetjies maak saak, soos handewasseep by die wasbak. Gratis bottel water in plaas van om betaling daarvoor te eis en dalk 'n beskuitjie saam met die oggendkoffie.
Karoozin Village se terugvoer
Thank you for your suggestion, to offer great value for money we thought the ‘no frills’ policy would appeal to our guests. However, we will budget for these items and look forward to your next visit.
Danielle V - Feb 2021
Algehele gradering
Except for the fact that we had no access to Wi-Fi as indicated in package; we had a wonderful stay and will definitely be back.
Karoozin Village se terugvoer
Hello,
Thank you for the positive review. Sorry about the Wi-Fi code, it's obtainable at Reception but we will ensure from now on that its available in the room.
Have a fab day.
Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Lovely and tranquil.
Karoozin Village se terugvoer
It makes us happy when you are happy. Please visit soon and as many times you can. Happy 2022.
Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het oornag op pad vanaf Brackenfell na Despatch.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese geriewe.
Karoozin Village se terugvoer
Dankie vir u kuier, hoop om u weer te sien.
Albertus S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Willie P - Des 2021
Algehele gradering
Moes gaan Doom koop om muskiet te verdryf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang