Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoozin Village

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Karoozin, 'n juweel in die kroon van Oudtshoorn. Baie lekker geslaap in splinternuwe, goeie beddens. Die restaurant op die perseel het fantastiese lekker kos en 'n heerlike, kuier atmosfeer langs 'n pragtige persblou swembad. Ons het 'n veilige, rustige nagrus gehad. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou wat werklik omgee daaroor om hul gaste soos konings te behandel. Ons kom definitief weer, baie dankie vir alles. "Soon, we will once again be cruisin' to Karoozin).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Personeel is baie vriendelik en professioneel en ons so tuis laat voel. Verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was an absolute pleasure to stay at Karoozin Village, the hosts are so warm and welcoming. Amazing and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A.j. V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker sentraal. Als was 100%. Net jammer die badkamer/toilet is oop en loop uit die slaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Friendly, kind and very hospitable. Wonderful place to relax. Funky little 'village' with a little restaurant on site serving amazing food, company and warmth. And the pets were a delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Canberk S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great value for money. Very central location. Incredible food and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld! Baie lekker gekuier. Heerlikste pizzas! Gasvryheid uitstekend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charisse H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

The rooms are comfortable and the setting around the pool is very refreshing. We were met by a friendly hostess and enjoyed our night there. The burgers were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henning S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons het kom kuier om 'n bietjie rond te ry. Baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie aangename en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4fcdba61f12c779eced8bc9f9047363d6ee84a174c6df0939bd9a96f218a548389bbf43aa4144a3c35e68d5a31707bd6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 64 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.605487153367 22.210684081614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang