Kashira Camp
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kashira Village, Katere, 0000, Kavango Oos
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kashira Camp is op ’n mango-plaas 120 km oos van Rundu wat kampeerverblyf bied.
Gaste kan tussen 4 kampeerplekke wat elk plek aan 4 gaste bied kies. Elke kampeerplek het elektriese kragpunte, ’n stoep met braaigeriewe en ’n wasbak. Gaste deel die gebruik van ablusiegeriewe wat storte en toilette het. Warm water word deur ’n houtvuur-donkie voorsien.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf ry, en ’n 4x4-voertuig is nodig om by die kampeerplekke uit te kom. Gaste kan ook hul voertuig parkeer en vervoer na die kampeerplekke kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die B8, Kashira Village, Katere, 0000, Kavango Oos
Sien meer verblyf in Kavango Oos Namibië
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B8, Kashira Village, Katere, 0000, Kavango Oos
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang