Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kastanjeberg Annex

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 31 Okt 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om te alle tye toesig oor kinders te hou, aangesien daar 5 damme op die perseel is.
Let asb. dat die eienaar vriendelike honde en katte het. Gaste word gevra om eerder nie die katte te troetel nie.
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asb. vensters en deure toe hou wanneer hulle die verblyf verlaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Sluit voertuie en moenie waardevolle items buite los nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c3be5c7f9a1e3996695e3e562df7b6425d00c6db32bf39abfef6e15fac6e98c45e179ed9b19576feb80301e6f9a2ee6ee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) Stellenbosch Kloof Road Stellenbosch 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.941247732034 18.767273695096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang