Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R5 170 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Kasteelkop Guest Farm Guesthouse is 'n gerestoureerde Victoriaanse styl sandsteen-plaashuis op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorp op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie twee kamers deel die badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas, diepvrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n kinderslaapbank. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler en gratis WiFi.

Die stoep het 'n braai en Jacuzzi. Gaste kan voetslaan, bergfietsry, die plaasdiere besoek, voëlkyk, visvang, piekniek hou en perdry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R5 170
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4728293e4aaf3ebece326124bd3ec66befbed93e6aa0f962dc43a2fe28cb8acb08c9cc22d3365dd8e6ab8b99ca7b2a6695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 7 mense R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.46068424102 28.6600156432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem