Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katinka Self-catering

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies


Netheid
3.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.2
Veiligheid
3.4
Chadley Byron A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker rustig en veilig. Ek sal weer van julle diens gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Katinka Self-catering
Ons is bly om van diens te wees en sien uit na u terugkeer.

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker dankie. Ons het lekker geslaap en gebly. Was lekker, kan dalk investeer in gasstofie om koffiewater te kook. Eskom kortwiek alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mini L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Good. Enjoyable, comfortable and bedding was good. Had most appliances needed, but the braai needs lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Nie bevredigend nie. Die akkommodasie was goed, maar die eenheid was net voorlangs skoon gemaak, nie deeglik skoon nie, die mure en van die skottelgoed was taai vuil en moes oor skoon gemaak word voor gebruik, daar is spinnekoppe oral. Ons wag nog vir die breekskade deposito.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jfh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Aangenaam. Plaas nie-glybare matjie langs bed. Ek het gaste vir tee gehad en hul moes eie koppie saambring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Nico
Katinka Self-catering
Hallo Jhf, dankie vir die resensie. Ons sal dit gebruik om Katinka te verbeter. In elke eenheid is daar net genoeg koppies ens. vir die hoeveelheid mense wat ons kan akkommodeer in die eenheid.

Phoébe V
Kort verblyf
3.6
Jan 2023

It was accommodating, comfortable and relaxing. Dealing with the website is always a pleasure, however it's not always the same when arriving at the destination and meeting an individual or owner. However one just makes the best of it. Others in the group thought a pop-in would have been welcomed to hear if everything's still okay but like I said we made the best and most of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Freddy G
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2023

Rustig. Akkommodasie benodig opknapping. Eienaar is onvriendelik.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kittie W
1 nag Saam met vriende
1.8
Feb 2023

Vreeslik vuil! Dit is die vuilste plek waarin ons probeer slaap het. Met die aankoms het die vrou die skuifdeur oopgemaak en 'n vrot walm het my gevang. Ek het maar gehoop dit sal weggaan as die deur en vensters oop is, maar dit was nie weg nie. Ons het al die vensters die hele nag oopgehou en probeer slaap, maar kon nie. Dit het bly stink en natuurlik het die muskiete jou ook bygekom. A.g.v. loadshedding het ons nie Vrydagaand al die vuil dadelik gesien nie, maar Saterdagoggend toe ons opstaan, het ons net besef ons kan nie vir 'n naweek daar bly nie. Veral nadat my skoonseun 1ste gaan stort het en die water in die stort soos 'n bad opgedam het, was dit die laaste strooi. Jy staan lekker in 'n dam water wat nie dreineer nie. En die spinnekoppe en spinnerakke en vuil vloere en mure. Nee, sies! Daardie plek sien ons nooit ooit weer nie. Dan reken die vrou wat seker die opsigter is, hulle het skoongemaak. Sy moet nog gaan leer wat skoonmaak is. Ek het foto's van die plek. Ons het in die Penguin probeer tuisgaan. Ek wag nog vir hulle om my breekskadedeposito van R1000 terug te betaal. Hulle wou eers R2 000 breekskadedeposito gehad het. Ons het nie eens hul breekware of iets gebruik nie. Ek het my eie saamgevat.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sisanda M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Absolutely awesome, welcoming service. I am very happy I decided to take a stay at Katinka Self-catering. WiFi, full package DStv, enough parking bay, it's peaceful and most of all had a nice braai place inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Ons het niks nodig gehad nie. Baie netjiese plekkie. Ek beveel Katinka Self-catering aan vir enige iemand wat 'n skoon, netjiese slaapplekkie wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Katinka Self-catering
Dankie Anita vir jou resensie. Ek is bly om te sien jy het jou verblyf geniet. Vriendelike Groete, Katinka Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc53a7239e681def99b71d73c02bb670807ec274b01ac7982cf0bad5e8000a969259cb3c98bb3d74102c2e9a9b66c40d070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 35 Stormvoël Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41437363824 19.163420419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang