Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katinka Self-catering

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Katinka Self-Catering bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in Vermont geleë. Die eiendom is die ideale ligging om die gewilde walviskykplekke en ander besienswaardighede in die area te verken.

Akkommodasie by Katinka Self-Catering bied 4 woonstelle, elk met 'n privaat ingang en kan tussen 1 tot 6 persone akkommodeer. Elke woonstel wissel van 1 en tot 3 slaapkamers met eie privaat badkamer. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond/kookplaat. Die leefarea is ingerig met rusbanke, etenstafel met stoele, onbeperkte WiFi en 'n platskerm met DStv.
Die groter woonstel is toegerus met 'n binnebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is binne 5 km vanaf die Hemel en Aarde-wynroete, 8 km vanaf sentraal Hermanus geleë as 'n uitstekende ligging vir walviskyk. Talle ander buitelugplekke en toeriste-aantreklikheid binne 'n 10km radius.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 26 resensies vir Katinka Self-catering
Netheid
3.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katinka Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc53a7239e681def99b71d73c02bb670807ec274b01ac7982cf0bad5e8000a969259cb3c98bb3d74102c2e9a9b66c40d070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 35 Stormvoël Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41437363824 19.163420419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang