Kazondwe Camp
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kazondwe Camp is in Ngonga in Nambië.
Daar is 5 kampeerplekke onder bome met voëls. Die kampeerplekke bied privaat ablusie- en wasgoedgeriewe, 'n beskutte piekniekarea, braaiput and houtvuur-donkiestelsel vir warm water en krag. Daar is ook 'n boskroeg met bier.
Die hooflapa het 'n pragtige uitsig oor Kwando se oorstromingsvlakte en gaste kan die seekoeie in die poel dophou. Die kamp is nie omhein nie en die seekoeie loop op die grasperke rond. Olifante en ander wild loop ook deur die kamp.
Die verblyf bied bootritte en visvang-uitstappies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Susanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
- Gaste dink Kazondwe Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang