KB Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martiens Bekker-straat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KB Guest House bied gerieflike, sentraal geleë oornagverblyf in Groblersdal, wat dit 'n ideale opsie maak vir sake- of ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 pragtig ingerigte kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Verder het al die kamers geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Drie van die kamers lei na die tuin.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Groblersdal Mall en verskeie winkels en restaurante is naby die verblyf. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Koketso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Martiens Bekker-straat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink KB Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martiens Bekker-straat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo