Keiskama B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Andre H - Apr 2024
Algehele gradering
Was there for a short time but had a great time.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Andre
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop dat jy op 'n volgende besoek aan die vriendelike stad, langer sal kan bly.
Vriendelike groete
Charmaine
Lynn V - Apr 2024
Algehele gradering
It was pleasant and the host was extremely welcoming and helpful.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Lynn
I am happy to hear that you had a pleasant stay at Keiskama B and B. Unfortunately, I did not meet you personally as I was on an overseas holiday. I will inform my locum manageress of your review.
Kind regards
Charmaine (Owner)
Keiskama B and B
Abrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sommer net lekker - dankie.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Abrie
Baie dankie vir jou mooi woorde m.b.t. jou verblyf by Keiskama B and B. Dit was baie lekker om jou te ontmoet en lekker te kon gesels.
Vriendelike groete
Charmaine
Dahron S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect, cosy, beautiful.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Dahron
Thank you so much for taking the time to review Keiskama B and B. My staff and I are very pleased with your positive comments and full marks received.
It was a pleasure hosting you at Keiskama B and B.
Kind regards
Charmaie
Danie M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker ontbuit.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Danie
Baie dankie vir jou ondersteuning van Keiskama B en B. Ons waardeer die vol punte en mooi woorde.
Vriendelike groete
Charmaine en personeel
Maulene G - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap, sal vir seker weer daar oorbly.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Maulene
Baie dankie dat u Keiskama B and B gekies het vir u verblyf in die vriendelike stad. Ons is baie gelukkig om te hoor dat u die tydjie by ons geniet het. Hoop om u gou weer alhier terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Charmaine, Jeanette, Muriel en Pumeza
Rico L - Sep 2024
Algehele gradering
Mnr sê alles was goed, hy's baie tevrede.
Keiskama B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. My personeel en ek waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
W A O - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste W A Opperman
Baie dankie vir die mooi woorde en vol punte. Ons waardeer u kommentaar.
Vriendelike groete
Charmaine en personeel
Derek F - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Derek
Thank you for choosing Keiskama B and B during your short stay in the friendly city.
I am so happy to hear that you enjoyed your stay and ecstatic with your 5 star review!
Hope to welcome you back to Keiskama B and B should you visit our city again.
Kind regards
Charmaine and staff
Matshidiso (tshidi) N - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Matshidiso
Thank you for taking the time to review Keiskama B and B after your short stay in PE/GQ. It was lovely having you as our guests and you positive comments are truly appreciated.
Kind regards
Charmaine
Sharleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Alles werk, eienaar is vriendelik en ligging is veilig.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Sharleen
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek en my personeel waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om jou by Keiskama B and B te huisves. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Charmaine
Amanda B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamers.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Amanda
Baie dankie dat julle Keiskama B&B gekies het vir jul kort verblyf. Dit was lekker om julle te huisves en ons hoop om julle weer hier te verwelkom indien julle die vriendelike stad weer sou besoek. Baie dankie vir die mooi woorde en vol punte. Ek en my personeel waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Charmaine
Eric B - Jul 2023
Algehele gradering
100%. Meer as tevrede.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Eric, baie dankie vir jou positiewe kommentaar en vol punte. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete. Charmaine en personeel
Sally C - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect for base in PE.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Sally
Thanks so much for the lovely words and 5 star review. My staff and I really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you at Keiskama B and B.
Kind regards
Charmaine and staff
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie dat jy vir Keiskama B&B gekies het tydens jou kort verblyf in Gqeberha/Port Elizabeth. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou oorslaap by ons geniet het. Ons waardeer die "vol" sterre.
Groete
Charmaine en personeel
Niel S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, modern en netjies.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Niel
Baie dankie dat jy Keiskama B en B gekies het tydens jou verblyf in die vriendelike stad. Ons waardeer jou mooi woorde en hoop om jou gou weer by Keiskama B en B terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Charmaine en personeel
Paul H - Apr 2023
Algehele gradering
Short and sweet.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Guest
Thanks so much for your most welcome positive review. We really appreciate your comments and we are happy to hear that you had an enjoyable stay at Keiskama B and B.
Kind regards
Charmaine and staff
Ntokozo T - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable, very homely.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Ntokozo, thank you for your positive review. It was lovely hosting you at Keiskama B&B. Kind regards, Charmaine and staff.
Lee-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Uiters netjies and stylvolle verblyf.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Lee-Ann
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek en my personeel waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Charmaine
Hein G - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige en gemaklike verblyf.
Lees meerKeiskama B&B se terugvoer
Beste Hein. Baie dankie dat jy al telke kere by Keiskama B en B bespreek het en gelukkig was met die verblyf en diens voorsien. Tydens my vakansie het 2 familielede (waarvan 1 lid ook tydelike werk verrig by 'n ander gaste huis) na my besigheid omgesien.. Ek is jammer om te hoor dat jy ontevrede was met die beheer, ens tydens jou verblyf. Tov u "privaatheid" opmerking, wil ek net noem dat aangesien Keiskama, as 'n "Bed en Ontbyt" geklassifiseer word ( anders as 'n hotel / gastehuis), sal die eienaar/bestuurder, wel met tye die gemeenskaplike geriewe met die gaste deel ( in die geval, het die bestuurder klaarblyklik laat middag, buite gesit by 'n tuinstel terwyl , u, by u kamer in/uitgegaan het. Die kamer was vlg die rapport aan my gereed teen 12h00 ( u het vlg berig skuins voor 12h00 ingeboek ). Vlg rapport, moes slegs die handdoeke en koffie/tee nog in die kamer geplaas word met u aankoms. ( wat wel gedoen was voor 12h00). Die inklok tyd is nou aangepas of die besprekings platform na 14h00 soos dit verksyn op al ons ander webwerwe. Daar is gelamineerde versoeke in die kamers aangebring waarin gaste versoek word om alle elektriese items af te skakel wanneer hulle die kamer verlaat. In ons huidige klimaat van "krag besparing" versoeke deur die regering, is dit nodig dat alle Suid-Afrikaners saam werk om krag te bespaar, So het ek as eienaar ook my deel gedoen deur sonkrag te installeer sodat gaste gerieflik sal wees tydens beurtkrag fases. Ongelukkig kan slegs die essensiele items deur Keiskama se sonkrag voorsien word (nl ligte, wifi en TV's). Ek betreur u bewering tov die sjokolades wat "verdwyn" het en sal dit met graagte vervang wanneer u weer in PE is. My bediende werk al baie jare hier en sodanige klagtes was nog nooit ge-opper tydens haar diensbeurt nie. Sy vermeld ook dat sy nie in gaste se yskaste kyk tydens hul verblyf nie. Ek vertrou dat bge vir u aanvaarbaar sal wees en dat ons hoop om u weer eersdaags by Keiskama B en B te kan verwelkom. Vriendelike groete Charmaine
Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, goed ge-organiseerd. Aandag aan detail in die kamer.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Anita
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om u weer by Keiskama B en B terug te verwelkom indien u weer die vriendelike stad sou besoek.
Vriendelike groete
Charmaine en personeel
Derick F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Derick
Baie dankie dat u by Keiskama B en B bespreek het. Ek waardeer u positiewe opmerkings mbt u kamer. Die Standaard kamer (met al dieselfde geriewe as ons ander kamers), is heelwat kleiner as ons De Luxe kamers en word dus teen 'n verminderde tarief bemark. Wanneer moontlik, ( veral vir 2 gaste), gee ons dikwels 'n gratis opgradering na 'n De Luxe kamer. Ongelukkig was ons vol bespreek tydens u verblyf en was sodanige opgradering dus nie moontlik nie. Ons sien uit daarna om u weer te Keiskama te verwelkom, sou u die vriendelike stad weer besoek.
Vriendelike groete
Charmaine en personeel
Cobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Dankie Charmaine vir jou gasvryheid en personal touch.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Cobus
Dit was vir ons baie aangenaam om jou by Keiskama B en B te huisves gedurende jou besoek aan PE/Gqeberha. Jou vol sterre en mooi woorde word opreg waardeer deur my en Keiskama se personeel.
Vriendelike groete
Charmaine, Muriel en Phumeza
Corrie V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie goed geleë.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Corrie
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit opreg! Dit sal lekker wees om jou weer terug te verwelkom by Keiskama B en B wanneer jy weer die vriendelike stad besoek.
Groete
Charmaine, Muriel en Phumeza
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi en met vriendelike mense.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Tanya
Baie dankie vir u bespreking en die pragtige woorde m.b.t. u verblyf by Keiskama B en B. Die vol sterre beteken so baie vir my en die personeel van Keiskama B en B. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom by ons tydens u volgende besoek aan die vriendelike stad.
Vriendelike groete
Charmaine, Muriel en Phumeza.
Thinus P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en naby die see.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Thinus
Baie dankie vir die mooi woorde en vol sterre! Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Charmaine, Muriel en Phumeza
Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Lovely.
Keiskama B&B se terugvoer
I am so glad to read that you had a relaxing stay at Keiskama B&B. Thank you for taking the time to write this positive review. We really appreciate it.
Morris M - Nov 2021
Algehele gradering
Die vriendelikheid van die personeel en die diens was uitstekend. Die swemgeriewe is skoon en die gasvrou het ons goed versorg, kamers was netjies.
Keiskama B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en sien daarna uit om julle weer eendag by Keiskama B&B terug te verwelkom.
Paul V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Paul
Ons is baie bly dat u lekker tuisgegaan het by Keiskama B&B. Baie dankie ook vir die vol punte. Ons hoop om jou gou weer in die vriendelike stad en by Keiskama B&B terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Charmaine en Muriel
Petro V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en professioneel.
Keiskama B&B se terugvoer
Goeiedag Petro
Baie dankie vir jou kommentaar met jul verblyf by Keiskama B&B. Ons waardeer opreg dat julle ons soveel vol sterre gemerk het. Ongelukkig is die Oos-Kaap baie droog en gevolglik is die tuin nie so mooi soos ons dit graag sou wou he nie. Ons het wel 2 x 5000 liter water tenks en wanneer daar genoeg water oor is nadat ons die swembad vol gemaak het, word die tuin daarmee nat gehou. Ons vertrou dat die droogte darem een of ander tyd sal breek en dat die tuin dan weer baie mooi daarna sal uitsien. Ons hoop om julle by Keiskama B&B terug te verwelkom tydens jul volgende besoek aan die vriendelike stad.
Groete
Charmaine en personeel
Nyaradzo C - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Guest,
Thank you for taking the time to review Keiskama B&B. It was lovely having you as our guest.
Kind regards,
Charmaine and Lindelwa
Louise V - Sep 2021
Algehele gradering
In sommige gastehuise - soos Keiskama - voel mens of jy die gasvrou 'n guns doen om daar te bly.
Keiskama B&B se terugvoer
Geagte Mev van Wyk
Dit is met groot teleurstelling dat ek u kommentaar gelees het mbt u verblyf by Keiskama B en B. Ek voel dat ek graag u kommentaar wil beantwoord aangesien ek altyd daarna streef om my gaste gelukkig te hou en dit vir my altyd 'n groot eer is waneer gaste terugkeer na Keiskama B en B tydens 'n vlge besoek aan die vriendelike stad.
3 uit 5 : value for money - u is 'n gratis opgradering gegee na 'n "de luxe" kamer vanaf u bespreekte standaard kamer, die "ontbyt" in u kamer op die laaste dag was GRATIS en inderdaad toebroodjies en 'n sappie wat vir u lang pad huis toe voorberei was
2 uit 5 : customer service - u het my in kennis gestel dat u eers ongeveer 10 of 11 nm sou kon inboek ( die huis reels soos op die webwerf is 7 nm ), ek het u dus in kennis gestel dat dit geen probleem is nie en dat dit dus 'n "self-check-in" sou wees, maw dmv die interkom ( so ook in lyn met die Covid 19 protokols van The South African Tourism Association ). Ook was ek in kennis gestel dat u baie vroeg sou vertrek, ( 5 of 6 vm ), in welke geval dit dan ook 'n "self-check-out" sou wees
3 uit 5 : cleanliness - u kommentaar "die kamer was netjies en skoon"
3 uit 5 : Security - perseel is omheim met elketriese bedrading, CCTV kameras, kamers het Trellideure en trelligaurd voor elke venster, perseel is verlig tydens sonsondergang
Mbt die een muurprop wat buite werking was: die kamer is toegerus met 3 muurproppe en "multi-plugs", die een muurprop wat nie gewerk het nie was aangemeld by my elektrisien, wie my sou kontak sodra hy dit kon kom uitsorteer
Groete
Charmaine
Caleb H - Nov 2020
Algehele gradering
Restful, peaceful and tranquil.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Caleb
It was a pleasure hosting you as our guest. Thank you for your positive comments, we really appreciate it!
Kind regards
Charmaine, Muriel and Zuki
Anton K - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was puik!!!
Keiskama B&B se terugvoer
Goeie dag Anton
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer u positiewe kommentaar en hoop om u weer eersdaags terug te verwelkom in die vriendelike stad van PE.
Vriendelike groete
Charmaine, Muriel en Zuki
Savannah W - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Savannah,
It was such a pleasure to have you as our guest at Keiskama B and B. I thank you for taking the time to write this lovely review for us. We really appreciate your positive comments and hope to see you back at Keiskama B and B should you visit the friendly city of Port Elizabeth again.
Kind regards,
Charmaine, Muriel and Zuki
Paul M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik met lekker ontbyt!
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Paul
Baie dankie dat u by Keiskama B en B bespreek het. Dit was lekker om u te ontmoet en dit word opreg waardeer dat u die tyd geneem het om vir ons te resenseer. Baie dankie vir die sterre.
Vriendelike groete
Charmaine, Muriel en Zuki
Charmaine S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die mooi woorde! Jou terug voering word opreg waardeer. Ons sal weer lekker gesels oor ons troeteldiere wanneer jy weer die vriedelike, winderige stad besoek.
Groete,
Charmaine en Zuki
Tersia F - Aug 2019
Algehele gradering
Was heerlike verblyf!
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Tersia,
Baie dankie vir jou kommentaar en aabeveling van Keiskama B&B. Ons hoop om jou gou weer hier terug te verwelkom tydens jou volgende besoek aan Port Elizabeth.
Vriendelike Groete,
Charmaine, Jeannette, Zuki en Muriel
Boebie H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon en aangenaam, met hope vriendelikheid en goeie diens.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Boebie
Baie dankie vir u mooi woorde. As eienaar en ons personeel waardeer dit opreg! Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom op 'n volgende besoek aan die vriendelike stad.
Groete
Charmaine
Stiaan V - Feb 2019
Algehele gradering
Alles was skoon. Alles was daar in die kamer en badkamer. Ontbyt was great!
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Stiaan. Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om jou weer te sien op jou volgende besigheids besoek aan PE.
Groete,
Charmaine en personeel.
An-lie M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie verwelkomend.
Keiskama B&B se terugvoer
Liewe An-Lie
Baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het om Keiskama B&B en ons personeel te komplimenteer. Dit was 'n plesier om jou as gas te verwelkom en ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine en Zuki
Bharet M - Des 2019
Algehele gradering
Accommodation was perfectly suitable for our needs. Host's attention to detail was appreciated.
Keiskama B&B se terugvoer
Dear Bharet
Thank you for your review. It was lovely meeting you and your family during your short visit to the friendly city of Port Elizabeth. My staff and I are happy to hear that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back to Keiskama B and B on your next visit to PE.
Kind regards
Charmaine, Zuki and Muriel
Nina P - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, stil, keurige dekor, goeie veiligheidsmaatreëls. Baie lekker ontbyt. Hoflike diens.
Keiskama B&B se terugvoer
Beste Nina
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was 'n plesier om jou as gas te verwelkom in die vriendelike, dog winderige, Port Elizabeth. Ons hoop ons sien jou weer op jou volgende besoek aan ons mooi stad. Groete, Charmaine.
Tersius S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Lees meerKeiskama B&B se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste hier te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine
Andre J - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Keiskama B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Andre. Ek hoop om jou gou weer terug te verwelkom by Keiskama B en B.
Groete
Charmaine
Martin C - Feb 2016
Algehele gradering
Groot bederfie!
Wim F - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring.
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keiskamastraat 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang