Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tinus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful place, great setting. Enjoyed it! Hot tub was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Dankie.

Darryll B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely, relaxing, perfect getaway. We really enjoyed our stay and our friends really enjoyed the hot tub. It took a while to get it up to temperature with the winter chill, but once warm they enjoyed it under the stars. I appreciated how clean the place was and all the facilities in the house. It's located nicely close to all amenities and the beach. I just wish I had more time to go fishing, but we will stay longer next time, hopefully!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Dankie, Darryll, waardeer.

Rochelle V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie gerieflike huis en baie modern. Baie veilige plek en rustig. Baie lekker gebly. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Baie dankie Rochelle

Charlene C
1 nag
5.0
Mei 2024

Tranquil, stunning location, everything you need! The stay was just what we needed for our break away. Beautiful, clean, stunning location, fully equipped with all we needed. Close to the beach, hot tub, braai, inside fire. Will definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Nice and peaceful. The area is nice and peaceful if you want to just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helé K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was die perfekte wegbreek in styl, sonder om die bank te breek. Ons sal beslis teruggaan. Ons het heerlik gebly met soveel gerief in die klein details. Ons moes net onsself en ons klere pak. Alles ander was reeds gereed vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome, clean and organised. It exceeded our expectations. Really a great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome - we will be back! We had a fantastic stay at Kelkiewyn in Yzerfontein! The house was amazing (looks exactly like the photos), equipped with every appliance/utensil you could possibly need. Pieter supplies you with info on how everything works and provides detail about Yzerfontein's restaurants and how to access the beach. The house is in a secured estate with access to the pristine ’16 Mile’ beach which stretches all the way to the West Coast National Park. Another bonus was the local artisanal bakery and brewery a short walk away from the house! 2 nights was not enough time in this amazing house and town!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monlee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik! Lieflik gekuier. Die huis is baie netjies en skoon en Pieter het self 'n "backup-battery" gekry vir die paar loadshedding ure wat ons oor ons naweek beleef het. Sal vir seker weer by Kelkiewyn kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Heerlik, rustig en mooi! Ons het heerlik gekuier. Die huis is gerieflik, skoon en netjies met als wat mens benodig. Daar is WiFi ook, 'n noodsaaklikheid vir ons tieners! Ons het net kos en klere saamgeneem. Pieter het ook die moeite gedoen om beurtkragtye, weervoorspelling asook wanneer die beste tyd is om by die see te gaan stap vir ons aangestuur. Asook aanbevelings van eetplekke ens op die dorp. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8685d3de91260bccae367211db6aac7034ae4fa5f9c3712023b421ad535044f2a78110691efa860a4d78aaf12e88a00e0b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.335812425944 18.163696825505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang