Kelkiewyn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2025 tot 28 Mrt 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2025 tot 22 Aug 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Daar is geen omheining nie en diere mag slegs die erf verlaat as hulle op 'n leiband is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Wees veral versigtig vir nat vloere wanneer die swembad gebruik word.
Gebruik van die huis is op eie risiko.
Rook is verbode in die huis.
Maksimum 2 voertuie word toegelaat, tensy daar vooraf reëlings getref word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy daar vooraf reëlings getref word.
Moet asb. nie sigaretstompies op die gras of veld gooi nie. Dit is 'n groot brandgevaar.
Geen harde musiek sal toegelaat word nie.
Hou die veiligheidsnet op die warmbad indien dit sonder toesig is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap