Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kelkiewyn is 'n lieflike vakansiehuis ideaal vir gesinne van 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders, en is in die Mile 16 Beach-landgoed, net 200 m vanaf die see in Yzerfontein.

Hierdie ruim huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan een 'n solderkamer is, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea wat na 'n stoep met uitsigte oor die omgewing lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n uitsig oor die fynbos.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 driekwartbeddens wat geskik is vir kinders en die kamers deel die gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort en bad het. Die badkamers het albei verhitte handdoekrelings en linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ysmaker, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braairoosters en 'n potjiepot is ook beskikbaar. Die ruim leefarea het 'n eetarea met 'n gesellige kaggel en 'n sitarea met 'n TV, soundbar en WiFi.

Daar is glasdeure wat na 'n onderdakstoep met braaigereiwe lei en bied 'n uitsig oor die Kolkol-warmbad. Vuurmaakhout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie en daar kan voorsiening gemaak word vir 'n klein boot.

Yzerfontein het verskeie restaurante en kafees en bied talle aktiwiteite soos visvang, branderplankry, seil, ski, sandplankry en staproetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Kelkiewyn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kelkiewyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8685d3de91260bccae367211db6aac7034ae4fa5f9c3712023b421ad535044f2a78110691efa860a4d78aaf12e88a00e0b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.335812425944 18.163696825505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang