Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenjockity

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Kenjockity
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Andre L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Absoluut fantasties.

Als om te doen binne loopafstand. Parkeer jou kar en geniet net als om jou. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Thomas R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas R

'n Lekker wegbreek, skoon, netjies en veilige blyplek. Heel tevrede, dankie.

Alles was baie goed en die diens en ontvangs wonderlik. Sal julle kan aanbeveel en self weer kom kuier. Enigste klagte: Die braaigeriewe was baie geroes en nie op die standaard van die res van die eenheid.

Marceleen C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marceleen C

Goeie diens, baie netjies and goed geleë.

Ons was in eenheid 1 en die boonste eenheid se elke beweging hoor ons heeltyd - dis nogal steurend vroeg oggend en laat in die aand. Baie goeie opsie vir verblyf in Hermanus. Baie netjiese eenhede, goeie diens van personeel.

Ida J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida J

Perfect place to stay!

Thoroughly enjoyed our stay at Kenjockity, ideal location for all the local attractions. Spacious, lovely and neat accommodation. Would stay here again anytime.

Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Uitmuntend.

Sal graag net beter uitsig wou gehad het.

Steyn M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steyn M

Vir daardie prys ... Nee!

Bedliggies werk nie. TV se konneksie nie goed nie. Moes heeltyd "reboot". Party afstandbeheerknoppies werk nie. Stort het nie rakkies in nie. Vir R650 per persoon verwag mens beter.

Allurelle H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allurelle H

Goeie ervaring, geen warm water

Ons het baie lekker gebly en 'n goeie ervaring gehad, ons het net 'n groot probleem gehad met warm water. Die bad moes 30 Minute loop voor daar warm water was, en ons kon glad nie stort nie. Na die stort vir 40 minute geloop het, was daar steeds nie warm water nie.

Marietjie S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Uitstekend.

Eenheid was uitstekend behalwe dat die stortvloer baie glad was, dit is beslis 'n veiligheids-risiko. Jammer oor die trappe. TV-kanale was maar power. WiFi het ook nie gewerk nie.

Zenobia L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobia L

Vriendelike diens. Boonste eenheid se houtvloer kan geraas maak vir diegene in die onderste eenhede.

Ruim kamers, sentraal geleë. Loopafstand na verskeie restaurant en die see.

Melanie S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie S

Glad nie goed nie.

Die opsigter was baie ongeskik en onvriendelik. Ons sal nooit weer daar bly nie.

Elza B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elza B

Lekker gebly! Baie mooi skoon en uitstekend ingerig.

Sal beslis weer daar bly indien geleentheid hom voordoen. Ruim en gerieflike selfsorg-eenhede.Net jammer daar is nie parkeerafdakke.

Louis H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis H

Goed.Egter te duur vir die ligging.

Geen direkte toegang tot strand area.Dit maak die ligging minder goed gegewe die hoe daaglikse tarief.

Annelene M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelene M

Nie waarde vir geld nie.

Hulle vra te 'n hoë prys vir wat mens kry.

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 15, , 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008aa4d5eaf8baab9e4c59319317482372c6b560c7eca2972f5b07516243c0f5d035488624ab54f7c96d77ac9622b8ebb74e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420447 19.236723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang