Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenjockity

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Absoluut fantasties. Als om te doen binne loopafstand. Parkeer jou kar en geniet net als om jou. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

'n Lekker wegbreek, skoon, netjies en veilige blyplek. Heel tevrede, dankie. Alles was baie goed en die diens en ontvangs wonderlik. Sal julle kan aanbeveel en self weer kom kuier. Enigste klagte: Die braaigeriewe was baie geroes en nie op die standaard van die res van die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marceleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Goeie diens, baie netjies and goed geleë. Ons was in eenheid 1 en die boonste eenheid se elke beweging hoor ons heeltyd - dis nogal steurend vroeg oggend en laat in die aand. Baie goeie opsie vir verblyf in Hermanus. Baie netjiese eenhede, goeie diens van personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Perfect place to stay! Thoroughly enjoyed our stay at Kenjockity, ideal location for all the local attractions. Spacious, lovely and neat accommodation. Would stay here again anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2016

Uitmuntend. Sal graag net beter uitsig wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2016

Vir daardie prys ... Nee! Bedliggies werk nie. TV se konneksie nie goed nie. Moes heeltyd "reboot". Party afstandbeheerknoppies werk nie. Stort het nie rakkies in nie. Vir R650 per persoon verwag mens beter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Allurelle H
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2015

Goeie ervaring, geen warm water Ons het baie lekker gebly en 'n goeie ervaring gehad, ons het net 'n groot probleem gehad met warm water. Die bad moes 30 Minute loop voor daar warm water was, en ons kon glad nie stort nie. Na die stort vir 40 minute geloop het, was daar steeds nie warm water nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2015

Uitstekend. Eenheid was uitstekend behalwe dat die stortvloer baie glad was, dit is beslis 'n veiligheids-risiko. Jammer oor die trappe. TV-kanale was maar power. WiFi het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zenobia L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2015

Vriendelike diens. Boonste eenheid se houtvloer kan geraas maak vir diegene in die onderste eenhede. Ruim kamers, sentraal geleë. Loopafstand na verskeie restaurant en die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie S
1 nag Saam met vriende
3.6
Apr 2015

Glad nie goed nie. Die opsigter was baie ongeskik en onvriendelik. Ons sal nooit weer daar bly nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 15, , 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008aa4d5eaf8baab9e4c59319317482372c6b560c7eca2972f5b07516243c0f5d035488624ab54f7c96d77ac9622b8ebb74e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420447 19.236723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang