Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenjockity

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 15, , 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kenjockity bied 4 nuutgeboude selfsorg-eenhede wat beide gemaklik en stylvol is.

Eenheid 1 en 3 beskik oor twee en suite-slaapkamers, albei met ekstra lengte beddens, en kan tot vier volwassenes akkommodeer. Eenheid 2 en 4 is kleiner, maar ewe gemaklik en beskik oor een slaapkamer en suite wat perfek is vir 'n paartjie. Al die slaapkamers het perkallinne en dik wit organiese handdoeke.

Die eenhede het leefvertrekke met skuifdeure wat na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe oopmaak. Die eenhede bied ook PVR-satelliettelevisie. Hulle het oopplan-kombuise wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, kombuistoebehore, eetgerei en breekware.

By Kenjockity poog ons om jou verblyf aangenaam en onvergeetlik te maak. As jy die stres van die lewe moet ontsnap, besoek ons en bekroon jouself met 'n welverdiende ruskans.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Kenjockity
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 15, , 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kenjockity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 15, , 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008aa4d5eaf8baab9e4c59319317482372c6b560c7eca2972f5b07516243c0f5d035488624ab54f7c96d77ac9622b8ebb74e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420447 19.236723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang