Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersbos Zuti

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kersbos Zuti is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer van die gasheer se eiendom in Vermont, 'n bekoorlike kusdorpie in die Groter Hermanus-omgewing. Die eiendom is binne maklike bereik van geriewe, fantastiese staproetes, strande en die Vermont-soutpan, waar flaminke gereeld gesien word.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n aparte ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Tydens kragonderbrekings is sonkrag beskikbaar om die ligte aan te dryf. Sommige van die kragproppe sal egter nie werk nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 8, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3717efd784cbab45575b9fc66412e1e8d0c8ebbfc8d77fd8e96e27a237c9b9c4c1e00e3277afabb713016557f566c94a372c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 Kersbos Street Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4163464 19.1510518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang