Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbosch

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 25, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Keurbosch is in Keurboomstrand, sowat 15 km vanaf Plettenbergbaai, geleë en is een van die min kleindorpie-juwele aan die Suid-Kaapse kuslyn wat nog grootliks teen die skares beskerm word. Die huis skuil in 'n doodloopstraat en spog met 'n uitsig oor die bos en die see.

Die gesinshuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die huis het 'n unieke opset aangesien dit eintlik 2 aparte huise is wat verbind is.

Die boonste huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die aparte badkamer het 'n stort. Op die boonste verdieping is daar 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, koffiemasjien en 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is ook 'n solder-studeerkamer, leeshoekie en 'n sitarea met 'n TV en 'n kaggel. Buite is daar 'n dek met sitplek en 'n Weber-braai.

Die onderste huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, speelarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Buite is daar 'n sitarea, eetarea en 'n Weber- en boma-braai.

Veilige parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan en die asemrowende see-uitsig bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Hill-straat 25, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 25, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadf5808df6874a0607f59d8745286db3da588aa6d0cb2ed86d9c84ab5faeb65c69b2f0fb3cb70e4a0837441db0bcd0147e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13) 25 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002466018707 23.45631578213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang