Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kia Ora Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chelsi-Rae D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Home away from home! Welcoming and tranquil atmosphere. Clean and spacious room. A big yes for the hospitality! It will be my forever stay-over place when traveling through Beaufort West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie baie lekker. Voel soos familie. Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie vriendelik en het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beste gastehuis waar ek al gebly het! Ons was ontvang deur die eienaars met warmte en liefde, die kamer was netjies, ruim en skoon. Ons gasvrou het 'n egte Karoo-maaltyd vir ons voorberei waar ons na die sonsondergang kon kyk. Dit het soos huis gevoel, ware hartsmense wat omgee vir hulle gaste, baie dankie vir die wonderlike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

'n Netjiese tuiste vir 'n blaaskans op 'n lang pad. Dankie tog vir sulke plekke in Beaufort Wes - veral op 'n lang pad van Kaapstad na Pretoria. Kia Ora is 'n mooi en netjiese tuiste. Sal weer daar aangaan as ons slaapplek soek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilburne C
1 nag
4.0
Sep 2024

Aangenaam en geseënde kuier met gasheer en gasvrou. Baie aangename verblyf. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Noleen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Value for money. We had a very good stay. Excellent host and relaxed atmosphere. I will definitely recommend the accommodation for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Egte Suid-Afrikaanse gasvryheid! Ons is warm ontvang, die aandete was uit die boonste rakke en die gasheer en gasvrou het geen moeite ontsien om ons verblyf nog lekkerder te maak nie. Voorwaar die beste oorslaap opsie oppad na vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Home! Blessed! Peaceful! Family! Kia ora was our home away from home with a little bit of extra love! Right from the beginning to the end we were at ease, peace and just felt the love! From the most comfortable and clean room to the best dinner and breakfast – just like at home! We cannot wait to stay there again and will definitely be back, even if it’s just for another world-class coffee! Thank you Kia Ora for your great and welcoming hospitality! It was a huge blessing to be able to stay with you guys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Ons het eers half 3 die middag vertrek omdat ons so lekker saam met die eienaars gekuier het. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estella K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderful hospitality. Good coffee. A definite must if you need to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sevetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobslaan 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dc5bef5c19f920fc5039b6f750ec573fa7db3080951d6694258692f3cbd6cab540f0623645db27ddf7ccbe707cffa092bc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 9 Pieter Jacobs Avenue Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -32.349120520278 22.591261243725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang