Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiburi Cottage @ Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kiburi Cottage @ Kruger bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die kothuis 'n lieflike buite-area met 'n uitnodigende plonspoel het.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek.

Die buite-area het 'n uitnodigende plonspoel en boma-braaigeriewe. Gaste kan die gereelde besoeke van die bosvelddiere geniet, omdat die verblyf aan ongerepte Parklandarea grens.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jwe P
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, stil, privaat, skoon & netjies. Ons het vreeslik lekker gebly, plekkie is goed ingerig, privaat, baie wild het kom kuier, vriendelike, behulp...
Sien meer
Des 2024
Rahul S
Gesin met klein kinders
5.0
The best host with the best home and the best nature that just walks to you. Very beautiful home away from home. Nature just walks to y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Francisca C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige bosatmosfeer. Baie dankie aan Christa vir 'n heerlike naweek. Julle was baie gasvry gewees en dankie vir 'n mooi oulike gesellige ple...
Sien meer
Mei 2024
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike en rustige kuier plek. Goeie vriende gemaak en baie lekker gekuier. Baie rustige en lekker plek vir 'n wegbreek. Baie dankie aan Pat en Chr...
Sien meer
Mrt 2024
Kobie O
Saam met lewensmaat
4.2
Volgende keer bly ek langer as vyf dae. Heerlike blyplekkie naby alles. Het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer gaan.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Sekelbosstraat 2225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kiburi Cottage @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c8a222ce07f65a06481686825b90225cd8dfcacccbf352a522204f0d5bcc55b44a60a5fb9073e92f7f5ec23dfac79535683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2225 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34706591589 31.778824455225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang