Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiburi Cottage @ Kruger

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rahul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The best host with the best home and the best nature that just walks to you. Very beautiful home away from home. Nature just walks to you. The best host I have met so far. Christa was very cooperative and supportive. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kiburi Cottage @ Kruger
Thank you very much for your kind review, Rahul - we really appreciate it! We loved having you, your lovely wife and cutest kiddie here. We are so happy you enjoyed the animals as much as we do and we are looking forward to your next visit!

Francisca C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige bosatmosfeer. Baie dankie aan Christa vir 'n heerlike naweek. Julle was baie gasvry gewees en dankie vir 'n mooi oulike gesellige plekkie. Alles wat ons benodig het in die selfhelp-plek was beskikbaar tot ons beskikking. Sal beslis julle plek aanbeveel vir mense wat uit die besige stadslewe net wil kom ontspan en weer herlaai. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kiburi Cottage @ Kruger
Baie dankie Francisca, ons waardeer jou resensie diep uit ons harte!

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike en rustige kuier plek. Goeie vriende gemaak en baie lekker gekuier. Baie rustige en lekker plek vir 'n wegbreek. Baie dankie aan Pat en Christa vir die wonderlike tyd wat ons by julle kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c8a222ce07f65a06481686825b90225cd8dfcacccbf352a522204f0d5bcc55b44a60a5fb9073e92f7f5ec23dfac79535683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2225 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34706591589 31.778824455225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang