Kierie Kwaak Self-Catering Units
Beskrywing
Die eenslaapkamer-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n stort in die badkamer. Die eenheid is kompak, maar spog met braaigeriewe, WiFi, 'n elektriese kombers en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamer-chalet bied slaapplek aan 4 gaste en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die chalet het 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Dit spog ook met braaigeriewe, 'n elektriese kombers en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte bad en 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n gasstoof in die kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Family guesthouse het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstre-lengte koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n kot indien nodig. Beide die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad. Daar is 'n kaggel in die leefarea en die eetkamer het 'n etenstafel met 10 stoele. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pontrieux-plaas, Jonkershoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang