Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierie Kwaak Self-Catering Units

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
W R
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Breathtaking surrounds. Surrounded by breathtaking views, the sound of the stream running past the stoep, the air sweet with clean air. It was magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ormond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hemels. Die natuur. Berge. Blomme. Waterstroompies. Ons huisie. "Home, far away from home (MARLOTHPARK).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Kierie Kwaak Self-Catering Units
Beste Ormond, ons is bly julle het die geniet hier in ons mooie vallei. Ons deel dit graag met ander.

Santjie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlike kuier en blyplek vir groep. Ons het in die groot huis gebly. Baie gerieflik en uitstekend toegerus. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldorette D
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Tuin, omgewing alles so rustig, mooi en ontspanne. Die huis was perfek vir ons groep mense. Ongelukkig het die Kaapse storm ons verblyf kortgeknip.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vidette R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Wonderful, beautiful and tranquil place that focuses on sustainability. They have such kind and very friendly staff! I love the location - close enough to the town yet, perfectly secluded in the quiet Jonkershoek area to help you reset from a busy life. I will definitely return! Thank you, loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Verwelkomende plekkie. Sonja en haar man, is regtig pragtige mense en die woonstel het 'n wonderlike uitsig op die berge. Ons het regtig baie lekker gekuier en afgesluit van de wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Rustige verblyf in besige Stellenbosch. Die verblyf is ruim en gerieflik. Die tuin is pragtig en voëllewe is 'n konstante bron van vreugde. Die plek is volledig toegerus vir loadshedding sodat mens nie daarvan weet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Absoluut stunning. Rus en vrede vir die siel. Ek't weer besef die groot verantwoordelikheid wat ons almal het om ons omgewing en groen erfenis te bewaar. Bome, berge, voëltjies, paddas, diere, fynbos. en water. Die skoon bergwater was 'n belewenis om te drink Dankie dat ek en my eggenoot die skepping kon ervaar. Dankie Sonja en Koos van Zyl vir jul gasvryheid en omgee! Ons kom weer Kierie Kwaak toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynis S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Kierie Kwaak was cost effective, in the location we wanted. However, the unit we stayed in would benefit from some modernization and there was a problem with the plumbing in the bathroom which was not addressed during our stay although it was raised with the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Kierie Kwaak Self-Catering Units
Dear Glenys, Thank you for your review. I am happy to confirm that we found the problem with the plumbing and fixed it. We are always open to any suggestions for modernization and would welcome comment from our guests. Warm regards, Sonja.

Derek O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2019

Die verblyf was baie gerieflik met goeie fasiliteite en alles was reg. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pontrieux-plaas, Jonkershoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2UwMTk3LTRmNjQtNDA1Mi05OTNlLTQ3YmU0M2MwOGY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Pontrieux Farm Jonkershoek 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959448367429 18.914091736078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang