Kierie Kwaak Self-Catering Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
W R - Nov 2023
Algehele gradering
Breathtaking surrounds.
Ormond L - Okt 2023
Algehele gradering
Hemels.
Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer
Beste Ormond, ons is bly julle het die geniet hier in ons mooie vallei. Ons deel dit graag met ander.
Santjie D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier en blyplek vir groep.
Eldorette D - Apr 2024
Algehele gradering
Tuin, omgewing alles so rustig, mooi en ontspanne.
Vidette R - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful, beautiful and tranquil place that focuses on sustainability. They have such kind and very friendly staff! I love the location - close enough to the town yet, perfectly secluded in the quiet Jonkershoek area to help you reset from a busy life. I will definitely return!
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Verwelkomende plekkie.
Christa D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf in besige Stellenbosch.
Charel D - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut stunning. Rus en vrede vir die siel.
Glynis S - Des 2020
Algehele gradering
Kierie Kwaak was cost effective, in the location we wanted.
Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer
Dear Glenys,
Thank you for your review.
I am happy to confirm that we found the problem with the plumbing and fixed it.
We are always open to any suggestions for modernization and would welcome comment from our guests.
Warm regards,
Sonja.
Derek O - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik met goeie fasiliteite en alles was reg.
Gayle A - Des 2018
Algehele gradering
Tranquil surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige omgewing.
Dit was die ideale wegbreekplek naby aan Jonkershoek Natuurreservaat waar ons gaan stap het. Dit het vir my en my dogter tyd gegee om te ontspan en ontslae te raak van die spanning. Daar is 'n asemrowende area op die perseel waar jy by die koi-dam kan sit en 'n ete en versnapering kan geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Natalie A - Okt 2018
Algehele gradering
If you love birds, nature and no TV, this is the place for you!
Claudia P - Nov 2018
Algehele gradering
Die Lage in den Bergen ist sehr schön. Einfach aber zweckmässig ausgestattet.Sitzmöglichkeit an einem kleinen sanft plätschernden Bach. Für Wanderer und Naturliebhaber ein Traum. Auch nach Stellenbosch ist es nur 8 km.
Maryke R - Apr 2018
Algehele gradering
Oulik, piekant, netjies, beeldskone natuur, vars lug, vars water, rus vir die siel.
Dr Kolie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies.
Karen V - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plek om te gaan rus, dit was baie netjies en skoon.
Este R - Mrt 2017
Algehele gradering
Te kort.
Zonehl N - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Johan W - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Omgewing baie mooi en goed versorg. Net jammer daar is geen skoonmaakdiens nie. Ook nie 'n radio nie.
Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer
Beste Johan, met 'n gas warmwatergeiser, draai mens eers die warm water oop en as dit lekker warm is, voeg jy koue water soos nodig by. Dit laat die meganisme by die vlam opwarm en brand die geiser dan egalig. So nie, kan dit gebeur dat die temperatuur fluktueer. Gelukkig kry ons water direk van die berg en het ons nie 'n water tekort nie. Ons sou baie graag wou, maar ongelukkig was dit al spasie beskikbaar vir die stort en kan ons niks aan die grootte doen nie. Ons hoop jy het andersins jou verblyf en die omgewing geniet en sal ons weer besoek.
Vriendelike groete,
Sonja.
Diana M - Jan 2016
Algehele gradering
Kort maar baie lekker oorgeslaap. Sal weer daar oorbly.
Riaan S - Mei 2016
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Karien Z - Jun 2016
Algehele gradering
'n Wegbreekplek duisend, rustigheid, natuurskoon, pragtige uitsig.
Karline D - Apr 2016
Algehele gradering
Spasie is beperk, maar dis netjies en skoon en het als wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.
Kobus V - Mei 2016
Algehele gradering
Mooi plek!
Marna C - Sep 2016
Algehele gradering
Als in orde.
Adelle V - Jul 2016
Algehele gradering
Niks lekker gebly nie.
Lees meerKierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer
Beste Adelle, Dankie dat jy ons daarop gewys het dat die stoof nie werk nie. Dit is ‘n splinternuwe gasstoof en het ons ondersoek ingestel. Ons kon egter geen fout vind nie. Mens gebruik die aansteker om die branders aan te steek. Ons foto`s op LekkeSlaap is baie duidelik en dit laat geen illusie hoe ons eenhede saamgevoeg is en hoe groot die vertrekke is nie. Het jy nie gekyk voor jy bespreek het nie? Dan is daar tog geen klagtes nodig na die tyd nie. Ons versoek ons gaste om ander gaste in ag te neem. As jy ons gekontak het, sou ons hulle versoek het om sagter te praat. Na jou sms was ons 8:45 by jou voordeur maar was julle ligte reeds af en wou ons nie pla nie. Ons kon geen harde kloppende musiek hoor nie en was die ander gaste ook nie daarvan bewus nie. Ek vra groot om verskoning vir die vuil rooster. Gelukkig het jy net 50% van die bespreking betaal en was die vermorsing darem nie te groot nie. Vriendelike groete, Sonja van Zyl
Ivan V - Des 2015
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Nanet V - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike plek in die beeldskone natuur waarvandaan 'n mens Stellenbosch kan verken.
Lees meerKierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer
Beste Nanet,
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons water voorsiening kom direk van die berg. As gevolg van die lae watervlak wat ons tans beleef gebeur dit soms dat sediment in die water voorkom wat die filter in die gas-geiser affekteer, onreëlmatige toediening en temperatuur kan veroorsaak. Ons gaan die filters gereeld na, maar sal nou addisionele filters installeer om die probleem met die warm water uit te skakel. Vriendelike groete,
Sonja.
Betsie L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon en stilte.
Riana D - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike ervaring binne natuur.
Ruan M - Aug 2015
Algehele gradering
Beautiful surroundings, but accomodation not that great.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pontrieux-plaas, Jonkershoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang