Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Let asseblief daarop dat die balans 1 week voor die inklokdatum betaal moet word. Ons beveel aan dat jy die volgende items saambring: 'n flits, verkyker, sonroom, swembroek, 'n goeie boek, 'n wildkaart (as gaste een het), kamera, hoed en die nodige medikasie. Phumlani sal gaste verwelkom en die lodge wys. Hy is daagliks aan diens by die lodge, buiten Sondae. Alhoewel 'n fooitjie nie verpligtend is nie, sal hy dit baie waardeer en kan gaste gerus vir hom iets gee.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 103, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang