Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewiet

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kiewiet is 'n asemrowende selfsorgkothuis met slaapplek vir tot 6 gaste en is net 80 m vanaf die strand in Paternoster, aan die Weskus geleë. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat gedurende die vakansie baie besig en raserig kan raak.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander kamers het toegang tot 'n aparte badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die eenheid bied ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser, elektriese kookplaat en oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n binnekaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite het gaste toegang tot 'n patio met braaigeriewe en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Wajeah H
Gesin met klein kinders
5.0
It's a win for me and my family, we will definitely be back. The place was more than expected, it was clean and had all that we needed....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nazeema D
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful holiday. Loved the peace & quiet & friendliness of the locals. Everything you need is in walking distance. My family thorough...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Steffan C
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlike herinneringe. Baie lekker verblyf, miskien kan toekomstig gekyk word na 'n rolstoelhelling. Die buitebraai kan ook verstelbare staalinst...
Sien meer
Des 2023
Marshal M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie nice. Dit was baie lekker rustig, lieflike huis.
Aug 2023
Francois D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam gewees. Lieflike plekkie met 'n mooi uitsig en sentraal geleë. Paternoster is 'n heerlike kusdorp waar jy jou siel kan rus. Naby genoeg...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1761

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiewiet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwXUca0Ayw3m8yV9MpUuTV9uBesDgyRVky8yDO6U2WjyBeZYYnd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 No 14 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809072430343 17.890123693455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang