Kigeni Safari Lodge & Spa
Beskrywing
Die kampeerplek bied slaapplek aan 12 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort. Daar is ook 'n lapa-area wat gaste kan gebruik. Die kampeerterrein het 'n privaat swembad en is naby die dam waar diere wei en water drink. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Wildritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar met gevorderde bespreking en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Masserings moet vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Gebruik van die tennisbaan gedurende die dag is gratis, maar neem let asb. dat 'n addisionele koste vir tennis in die aande geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 groot permatente, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke oopplan-tent bied slaapplek aan 4 gaste. Die tente het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n privaat buitekaggel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Wildritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar met gevorderde bespreking en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Masserings moet vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Gebruik van die tennisbaan gedurende die dag is gratis, maar neem let asb. dat 'n addisionele koste vir tennis in die aande geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kothuise met slaapplek vir tot 4 gaste elk. Elke kothuis het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke kothuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die kothuise het hul eie braaigeriewe met 'n uitsig oor die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Wildritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar met gevorderde bespreking en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Masserings moet vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Gebruik van die tennisbaan gedurende die dag is gratis, maar neem let asb. dat 'n addisionele koste vir tennis in die aande geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is perfek vir 'n paartjie of gesin en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar. Die ruim, oopplan-kothuis maak op 'n groot stoep met 'n onderdakbraai oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Wildritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar met gevorderde bespreking en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Masserings moet vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Gebruik van die tennisbaan gedurende die dag is gratis, maar neem let asb. dat 'n addisionele koste vir tennis in die aande geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike huis iis ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 9. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers met gemaklike koningingrootte- of dubbelbeddens. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad en gaste in die ander kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar en die huis het lieflike tuin-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Wildritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar met gevorderde bespreking en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Masserings moet vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Gebruik van die tennisbaan gedurende die dag is gratis, maar neem let asb. dat 'n addisionele koste vir tennis in die aande geld.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R33, Limpopo Bushveld Retreat, Deel 178 KQ, Vaalwater, 0530, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang