Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Kingfisher Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monique A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Quiet and restful.

Restful, it's just what we needed.

Karin B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Kingfisher Guest House is waarde vir geld!

Heerlik gekuier by Kingfisher Guest House. Netjies en skoon met 'n goeie ligging.

Japie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie T

Onverbeterlik.

Absoluut 'n gaste huis om aan te beveel.

Paula C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula C

Really great and wouldn't hesitate to go back again.

We were warmly welcomed. The room was wonderful with all we needed and a large bathroom. Breakfast was great. We appreciated the off-street parking.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tiaan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M

Dit was baie skoon en aangename verblyf, baie dankie.

Sien sterre.

Marni S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marni S

Fantastiese diens, kan dit hoog aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamers, stapafstand na die strand en restaurante.

Suzanne E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne E

Verbly was netjies, ontbyt was smaaklik en aanloklik opgedis. Henk en Cilliers mag maar, baie dankie.

Sal definitief in die toekoms van hul diens gebruik maak.

Kobus D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Heerlik.

Sien sterre.

Barbara V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V

Lovely, clean, peaceful guesthouse.

Hosts are very friendly and accommodating. Room is spacious, lovely bathroom and as an added bonus. A small courtyard with table and chairs for yourself. Will be back.

Karin M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Baie netjies en wonderlike ontbyt.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Kamers is volledig en baie mooi. Die ontbyt was heerlik en pragtig voorgesit.

Ernst L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L

Puik. Een van die beste.

Alles wat mens van 'n gastehuis sou verwag. Vriendelikheid, diens, gehalte van verblyf ens. Sou dalk net graag KykNet wou gehad het.

Dianne V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V

As ek nie by die huis is nie wil ek hier wees.

Ek het glad nie geweet wat om te verwag nie maar was so bly ek het Kingfisher gekies vir ons verblyf. Cilliers en Henk is ware "gentlemans" met 'n oog vir detail en kliëntesatisfaksie. Hulle het vinnig gehelp toe ek 'n dag vroeër moes kom bly, vir my gehelp om 'n impromptu vergadering te reël en selfs vir ons 'n lekker vullende pakkie vir ontbyt gepak toe ons sesuur in die oggend moes ry. Boonop is alles silwerskoon en niks was buitewerking nie. Al klagte wat ek het is dat ons gewig opgetel het van elke oggend se vyf-ster ontbyt.

Chrisnette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnette S

Beste verblyf in Port Elizabeth!

Ons het ons kuier by Kingfisher ongelooflik baie geniet. Hulle is die vriendelikste mense met 'n hart van goud. Ontbyt kan nie in woorde beskryf word nie, dit was ongelooflik lekker gewees. Hulle doen soveel moeite met elke liewe gas en na net 'n paar minute daar voel jy reeds soos ou vriende. Baie goeie waarde vir geld. Die kamers is baie netjies en skoon en natuurlik asemrowend mooi, nes die res van die gastehuis. Ek sal nooit weer by 'n ander gastehuis of selfs hotel in Port Elizabeth slaap as by Kingfisher Guest House nie.

Orrmay G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orrmay G

Fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring. Alles van die beste. Ons kan net met die grootste lof spreek van uiters goeie diens en vriendelikheid. Goed toegeruste kamers waarvan die netheid en presiesheid opvallend was. Baie, baie dankie aan Cilliers en Henk vir 'n baie aangename tyd asook hul gasvryheid en vriendelikheid. Welgedaan manne!

Chrisna F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Ongelooflike gasvryheid vanaf die eienaars wat mens baie tuis laat voel.

Ek is veral beïndruk deur die kamers wat heerlik privaat afgeskort is.

Amelia M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Baie aangenaam.

Die kamers is netjies en skoon. Die algehele indruk van die plek is goed. Die staf is vriendelik en behulpsaam.

Hugh E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh E

Als was voldoende, geen tekortkominge nie.

Ons het ons verblyf baie geniet, die ontbyt was fantasties. Hierdie mense stap verseker die ekstra myl. Sonder moeite is ons gehelp met die aanwysings om te kom by die plekke waar ons moes wees.Daar is op ons vertrek dag, wat vroeër as die ontbyt tyd was,vir ons die heerlikste kos pakkies gepak.

Christiaan S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Uitstekende verblyf, goeie waarde vir geld, goeie gasvryheid!

Die kamers is netjies, skoon en stylvol uitgelê. Die gasvryheid, diens en ontbyt is uit die boonste rakke. Sal beslis weer hier aanklop!

C M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C M

I would return if visiting PE again.

Had a very enjoyable stay. Made to feel welcome. Breakfast excellent. Spotless. Had all that one might need. There is a manoeuvrability challenge when all the parking bays are filled.

Fred K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K

Very friendly

Henk and Cilliers made an extra effort to welcome us at a very late hour. Thanks!!

Janinw H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janinw H

Very pleasant

Very pleasant and definitely worth recommending to friends.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 73, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OTEzMDcyLTA3NTgtNDJlNS1hOTFkLTI2MjdiNThjYzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 73 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991193223877 25.671340932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang