Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Hollow Guest House

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Felicity T
Kort verblyf
3.0
Des 2024

A disappointing experience. Care and commitment are needed from the owners. My impression is that the owners do not put people (the clients or the staff) before profit. Example: the units need serious renovation. This is my third time there and they promised renovations after the first time in 2021. The Friday night we had a burst pipe in one of our units. Despite the valiant efforts of the staff and some of our family members, the problem could not be solved. We slept in a unit flooded with water on Friday and Saturday. The point is that neither the staff nor members of our group had the expertise to solve the problem. The owners should have called in an emergency plumber and paid for it. The plumber whom the manager called could not come out. Such an establishment should have a list of emergency plumbers. As a family, we went there (booked out the entire place) to commemorate the passing of our sister who held her 70th birthday there in 2021. She passed away on 29 Nov. 2023. Having to deal with this problem spoiled our intended programme. We could only shower after 12:00 Saturday morning. Furthermore, some units did not have remote controls, some TVs did not work, some hardly had any utensils, and some toilets did not flush properly. Despite all of this, there has been no apology from the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Livonia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Dit was orraait. Het bietjie beter verwag, want dit is nie dieselfde wat hulle op die foto's adverteer nie. Hulle kan honderd rand minder vra per persoon. Hulle matrasse moet hulle omruil vir nuwes. En ook, wat baie belangrik is, is ook 'n generator aanskaf. Ons badkamer se handwasbak het nie koue water gehad nie. Ek hoop dinge sal beter wees as ek weer soontoe gaan. Die foto's wat hulle vir ons wys is nie dieselfde daar met ons aankoms nie. Kingfisher Hollow moet baie aandag gee aan daai plek asb. Op die foto wys mooi blomme en tafel mooi bedek, maar dit was nie so met ons aankoms nie. Ons het ook vorige kuiergaste se goed in die yskas gekry en wat my baie ontsteld het is die braai-area by die swembad, hulle sal dringend aandag moet gee daar, dit was baie onnet daar. Op die foto's wys hulle daar is hout, maar met ons aankoms moet ons ons eie hout voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mercia Y
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Awesome. We went for the test vs Wales and was lucky enough for all of us to stay at the same premises, facilities were awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2022

Was oraait, maar sal nie weer gaan. Die kamers het bietjie bedompig geruik met aankoms. Daar kan beter braairoosters voorsien word en daar was bloedkolletjies op ons duvets.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Peter S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Jan 2022

Misrepresented photos. The place is rundown and untidy, the house itself has everything you need but is in serious need of repair and fixing. I would not recommend this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Sophia F
Kort verblyf
4.0
Jun 2021

Baie goed geleë naby winkels en ook nie ver van strand af nie. Baie goed ontvang en het dadelik welkom gevoel. Sal net daarvan hou dat daar restaurant op die perseel is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2021

Stayed 2 nights. Our stay was pleasant. Everything was clean and tidy, water pressure was good and staff were helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2021

Sal nie weer hier bly nie. Onpersoonlike verblyf. Geen kontak met bestuur of iemand wat hoor of jy iets nodig het nie. Moes vra vir glase, toiletpapier. Geen kamerdiens/skoonmaak of vars handdoeke in 4 dae nie. Toilet lek en gee reuk af. Vensters mag nie oopgemaak word nie, sommige stukkend, en geen aircon. Skuifdeur in hoofslaapkamer kan nie oopmaak nie. Verskriklike warm kamer. Vensterrame in sitkamer maak nie behoorlik toe nie, en raas hele nag in die wind. Net waaiers. Geen badkamerfasiliteit by braai-area en swembad nie, slegs in ontvangs, en dit was heeltyd gesluit vir privaatheid. Skoon beddegoed. Geen DStv was 'n teleurstelling. Slegs Indiese satelliet-TV.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rushieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir Lowry-pas, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab2b824891bf4f2f4ff32d510dcfb7ab7bc4136650175aa24937a6e0b601d0bbdac3240a0fa1410f7d6359069f3e954be0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 157 Sir Lowry's Pass Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.144580893715 18.893897074274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang