Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Hollow Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rushieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 7 resensies vir Kingfisher Hollow Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.0/5
Livonia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Livonia M

Dit was orraait. Het bietjie beter verwag, want dit is nie dieselfde wat hulle op die foto's adverteer nie. Hulle kan honderd rand minder vra per persoon.

Hulle matrasse moet hulle omruil vir nuwes. En ook, wat baie belangrik is, is ook 'n generator aanskaf. Ons badkamer se handwasbak het nie koue water gehad nie. Ek hoop dinge sal beter wees as ek weer soontoe gaan. Die foto's wat hulle vir ons wys is nie dieselfde daar met ons aankoms nie. Kingfisher Hollow moet baie aandag gee aan daai plek asb. Op die foto wys mooi blomme en tafel mooi bedek, maar dit was nie so met ons aankoms nie. Ons het ook vorige kuiergaste se goed in die yskas gekry en wat my baie ontsteld het is die braai-area by die swembad, hulle sal dringend aandag moet gee daar, dit was baie onnet daar. Op die foto's wys hulle daar is hout, maar met ons aankoms moet ons ons eie hout voorsien het.

Mercia Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia Y

Awesome.

We went for the test vs Wales and was lucky enough for all of us to stay at the same premises, facilities were awesome.

Nathalie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nathalie S

Was oraait, maar sal nie weer gaan.

Die kamers het bietjie bedompig geruik met aankoms. Daar kan beter braairoosters voorsien word en daar was bloedkolletjies op ons duvets.

Peter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Peter S

Misrepresented photos.

The place is rundown and untidy, the house itself has everything you need but is in serious need of repair and fixing. I would not recommend this to anyone.

Sophia F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sophia F

Baie goed geleë naby winkels en ook nie ver van strand af nie.

Baie goed ontvang en het dadelik welkom gevoel. Sal net daarvan hou dat daar restaurant op die perseel is.

Marlin W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlin W

Stayed 2 nights.

Our stay was pleasant. Everything was clean and tidy, water pressure was good and staff were helpful.

Michelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D

Sal nie weer hier bly nie.

Onpersoonlike verblyf. Geen kontak met bestuur of iemand wat hoor of jy iets nodig het nie. Moes vra vir glase, toiletpapier. Geen kamerdiens/skoonmaak of vars handdoeke in 4 dae nie. Toilet lek en gee reuk af. Vensters mag nie oopgemaak word nie, sommige stukkend, en geen aircon. Skuifdeur in hoofslaapkamer kan nie oopmaak nie. Verskriklike warm kamer. Vensterrame in sitkamer maak nie behoorlik toe nie, en raas hele nag in die wind. Net waaiers. Geen badkamerfasiliteit by braai-area en swembad nie, slegs in ontvangs, en dit was heeltyd gesluit vir privaatheid. Skoon beddegoed. Geen DStv was 'n teleurstelling. Slegs Indiese satelliet-TV.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sir Lowry-pas, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab2b824891bf4f2f4ff32d510dcfb7ab7bc4136650175aa24937a6e0b601d0bbdac3240a0fa1410f7d6359069f3e954be0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 157 Sir Lowry's Pass Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.144580893715 18.893897074274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang