Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Post

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Kingfisher Post
Netheid
1.7/5
Diens
2.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Yolande C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande C

Netjieser verblyf in Marloth Park beskikbaar.

Huis is goed geleë. Duur vir wat jy kry. Al die toestelle (yskas, vrieskas, wasmasjien ens.) is baie oud. Die huis is baie vuil en lyk of dit maande laas behoorlik skoongemaak is. Die kamers was netjies met skoon linne, baie ruim kamers en 'n lekker stoep bo.

Trudie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Trudie L

Netheid is nie baie goed nie.

Ons het lekker gekuier, maar die plek is nie baie skoon nie. Moes al die breekgoed ens. eers was voor ons dit kon gebruik.

Johann L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Lekker wegbreek saam met vriende.

Ons het die naweek spandeer in Marlothpark en het dit geniet. Die lugverkoeling in die huis en die swembad het ons vir seker gered van 'n 39 grade hittegolf. Die huis is op 'n lekker plek geleë en is weg van die grondpad af wat dit bietjie meer privaat maak. Die uitleg van die huis is lekker met ruim kamers en 'n groot stoep, braai-area en soos genoem 'n lekker swembad. Die kamers was baie netjies en skoon en die beddens was van goeie gehalte.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 2830, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bbb8dab214dd43343c3dccefa92baab2e37e17c03d1aed498e5cbc9252e10fc0ad1dc0bbb9a462baf88d394aa32e7e4e0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 2830 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.334872 31.794995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang