Kingsbrook Pods
Beskrywing
Elke pod-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, lei direk na 'n voorstoep en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel. Die knus oopplan-sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, wynyskas en 'n ysmasjien. Vir diegene wat 'n bietjie wil werk, is daar 'n werkhoekie met USB-koppelpunte en gratis WiFi. Elke pod-eenheid se skuifdeur lei na 'n voorstoep en 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit 5 km lank is. Gaste moet asb. direk by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11,2 km vanaf die R712, Kruisvallei Plaas, 26,3 km vanaf Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang