Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsbrook Pods

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jayson J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesome. Great setup, super relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsakani N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heaven. My stay was the best, wished I could've extended to the weekend, but I'll book again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Paradise! Perfect location, every little detail taken care of! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Keep up the excellent work! Fantastic experience! Our stay exceeded our expectations in every way. The cabin was immaculate, comfortable, and perfectly located. The staff were friendly and helpful; they went above and beyond to ensure our comfort. The property was exactly as described, and we felt right at home. We would highly recommend this booking to anyone and can't wait to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful pod and location. We loved the quiet, tranquil and private location. The unit was stunning and catered to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike rustige ontspanning. Dit was 'n rustige, vredevolle tydjie in 'n goed toegeruste pod. Die Asrivier se kabbel het bygedra tot 'n lekker tyd van ontspanning.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Romantiese wegbreek op sy bestel! Pragtige pods met alles wat mens nodig het en soveel meer! Die kaggelvuurtjie, houtvuurwarmbad en hout was fantasties, dankie! Die lekkre badlakens, verwarming in die badkamers, en al die verskeie komberse was voorwaar 'n bonus in die koue! Kerse, bordspelletjies en staanlampe het 'n ongelooflike romantiese atmosfeer geskep! Ons sal vir seker in die lente/somer ook kom kuier! Dalk net 'n sambreel by die jacuzzi opsit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Africa Roam R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Surprise. Loved it - totally surprised how beautiful the location is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderlike wegbreek langs water waar daar rus is. Dit was 'n heerlike wegbreek. Ons was privaat, baie gemaklik en kon nie genoeg indrink van die skoonheid om ons nie. Die rivierwater kabbel so lekker, voel of jy heeltemal in 'n ander wereld is. Ons kan regtig oor niks kla nie en sal enige iemand met vrymoedigheid aanbeveel, en hoop om self sommer gou weer daar te gaan draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Oortref al jou verwagtinge. Dit was absoluut perfek! Ons sal definitief weer kom, ons het dit baie geniet. Dit het al ons verwagtinge oortref en die personeel en Thalita het ons baie welkom laat voel. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11,2 km vanaf die R712, Kruisvallei Plaas, 26,3 km vanaf Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c84792fef125cdae81cae371c352c820f0c6b4582cee2ec37905828b20c866443defe2fd1a81ab6a0a85ac08a771ab3f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 11.2 km from the R712 Kruisvallei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.406075623206 28.385144229908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang