Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingswood Oppi-dam

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eldridge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende akkommodasie! Pragtige plek met alles wat 'n persoon nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roean T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Stil, rustig, veilig en skoon. Baie lekker en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ongelooflik mooi. Die perfekte verblyf ooit en kan nie wag om weer te gaan nie. Elke detail was 10 ster. Die spasie en netheid was 110%. Elke foto was presies wat ons gekry het. Dankie vir 'n ongelooflike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kingswood Oppi-dam
Liewe Thelma. Jou gesin was aangename, netjiese en min-moeite gaste. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.

Chandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Elegance and loving. The view is like a story out of a book. Very cozy. 2nd time at the studio, love it. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kingswood Oppi-dam
So glad to hear this. Appreciate it. Thank you.

Elsie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aandag aan detail vir gaste, fantasties. Ek het nog nooit sulke aandag aan detail in enige verblyf ervaar nie. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kingswood Oppi-dam
Baie dankie vir jou baie vleiende resensie, Elsie. Dis so lekker om te sien gaste het waardering vir wat ons bied. Julle was uitstekende gaste.

Shanton P
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike mensies. Plek is pragtig, skoon en dit ruik so baie vars. Baie, baie lekker geblust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Went to go watch our kids play sport. Beautiful view from the house. Christine was friendly and helpful. The house was exquisite and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent accommodation and great service. Great location and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer daar bespreek. Alles was gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a7744c2d88b1043903bf6ef036ebb9c1a4b5c5e3de81d337b34a1f83970b6883aac398c7125f5be76b6f1288f031934cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 12 Kingston Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.964548094881 22.433154986508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang