Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingwoody Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Kingwoody Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Safe affordable.

100%. Safe, practical, affordable!

Karen E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Homely and amazing.

Place was clean, service was excellent.

G.s M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G.s M

Baie rustig.

Dit was baie lekker. Rustige aand lekker gebraai en plaasuitsig geniet.

Kingwoody Lodge se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die ondersteuning.
Groete

Kingwoody Lodge
Lauriska E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauriska E

Was meer as voldoende en aangenaam verras.

Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies en vriendelike behulpsame diens van die gasheer. Sal weer van hulle gebruik maak.

Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Rustige stilte. Mooi natuur.

Heerlik, stil, oop en vry. Plaas opset.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elsabe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Lekker geslaap.

Het dit baie geniet.

Werner C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Uitstekend.

Baie skoon en vriendlike diens.

Debbie A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A

It was nice to be near nature in the bush.

It was a great weekend to get out. Will make plan to go again.

Brett V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett V

Relaxing simplified.

Value for money blended seamlessly with a relaxing, calm atmosphere in a pot of simple comfort.

Annelie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Dit was 'n heerlike oorbly-opsie.

Ek sal weer daar gaan bly. Waarde vir geld en uitstaande gasvryheid.

Elaine W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W

Dit was baie lekker gewees. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Die dorpe om Lydenburg is skoon en nietjies. Het ook baie mooi besienswaardighede.

Megan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

This was indeed a lovely stay.

The lodge was very neat and the staff was very friendly and welcoming. I really enjoyed my stay there, I would definitely go there again.

Petrus K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

George en Rita was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Vir my en my vader was hierdie 'n huis weg van die huis af.

Ons is vriendelik ontvang deur George. Hy het seker gemaak ons was tuis gewees. Toe ek hulp nodig gehad het met 2 vergaderings Saterdag-oggend, het George hulle huis aangebied met gratis Wi-Fi. Alles in die huisie was netjie en skoon. Teen R250 per persoon was die verblyf elke sent werd.

Toon K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toon K

Very good.

Very nice fully chalet with all utensils.

Lorena R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorena R

Overnight stay was comfortable.

Having a fan in the chalet may be an idea. It was quite hot inside.

Patrick C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Great stay! They went above and beyond to accommodate us and make us feel at home. Will definitely be staying here again when in the area.

Really enjoyed our time here.

Andre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker oornagplek.

Rustig en baie lekker om te oornag na 'n lang rit. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.

Bettie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie D

Net oorgeslaap.

Daar was baie loadshedding.

Adele S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en rustige plekkie.

Esmari O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari O

Stil en rustig.

Pragtige omgewing. Rustige nag. Geen lawaai. Wildsbokke wat rustig wei in die kamp.

Cherish T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherish T

Beeldskone natuur. Rustige, netjiese verblyf.

Warm ontvangs, netjiese verblyf en baie aangename atmosfeer. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Lynnette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S

Die verblyf by Kingwoody Lodge was aangenaam.

Daar was rooibokkies om te sien en daar was baie voëls in die bome. Daar was ook bobbejane wat ons hoor skreeu het en tarentale gesien. Die donkies se geroep het ons in die laatmiddag gehoor. Die plekkie waar ons gebly is was goed ingerig. Die netheid van die plek kan bietjie opgegradeer. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Nadene C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene C

Rustige, aangename verblyf met baie vriendelike mense.

Ons sal weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Henno D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno D

Teen die prys is dit 'n bargain.

As jy basiese verblyf soek is dit die plek om te bly, maar als wat jy nodig het is daar. Indien jy luukser akkommodasie soek betaal dan gerus 2x meer

Sarie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie G

Baie goeie diens en kuierplekkie.

Rustige atmosfeer en aangename gasheer.

Stephanus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B

Baie lekker gewees.

Heerlike plaas-atmosfeer.

Stephanus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B

Baie lekker.

Heerlik in die Bosveld.

Cobus V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Ons het lekker gekuier, moes langer gegaan het!

Kingwoody sal 'n baie goeie basis wees as mens die omgewing wil fynkam. Die omgewing is baie ryk aan geskiedenis.

Chris K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Heerlik, vriendelik en behulpsaam.

Puik, dalk bietjie ver uit dorp.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit was 'n aangename verblyf by Kingwoody.

Alles was baie netjies en skoon en George het seker gemaak ons was gemaklik en alles in orde.

Peta S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S

Pleasant surprise!

I was pleasantly surprised by this establishment. It is conveniently placed as a stop over, the bungalows have everything you need, the surroundings are so lovely and it is very reasonable priced. Would definitely recommend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verrassing!

Ek was aangenaam verras met die instansie. Dit is gerieflik geleë as 'n oorstopplek, die bungalows het alles wat jy kort, die omgewing is so lieflik en dit is redelik geprys. Sal definitief aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carla O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O

Baie skoon en netjies.

Ek het slegs een nag by Kingwoody Lodge geslaap en ek was baie tevrede. Ek was vriendelik ontvang en die huisie was pragtig netjies en skoon en goed toegerus. Ek het versoek on die volgende dag later uit te klok en dit was vir die eienaars geen probleem nie. Baie dankie!

Pieter N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Goeie waarde vir geld. Vriendelike, persoonlike diens.

Baie goeie oorslaapplek tydens 'n rit na die Laeveld. Eenheid was goed toegerus, ons kon die rugby kyk en die aand braai. Als was netjies en in werkende toestand.

Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Die verblyf is selfsorg en alles was in orde, netjies en skoon.

Beslis waarde vir geld vir 'n oornag/selfsorg. Die eenheid was skoon en netjies, alles in werkende toestand, lekker warm water om te stort en genoeg komberse vir die koue. Die ontvangs was vriendelik en omdat ek voor 06:00 moes vertrek was daar 'n persoon om my te help sodat ek sonder enige moeite kon verterk. Ek sal weer daar gaan oornag. Ek het die stilte baie geniet en niemand of niks het my gesteur nie.

Arthur D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur D

Moenie "royal treatment" verwag nie.

As jy bereid is om self agter jou skoon te maak, is daar geen probleem nie. Daar is nie kamerdiens op sekere dae nie. Bestuur lig jou nie in aangaande dit nie. Maak seker jy vergwis jou van skoonmaak tye.

Johan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Rustig en waarde vir geld.

Lekker gebly, netjies en rustig.

Werdus V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werdus V

Lekker rustig om net bietjie te ontspan in die natuur.

Sien sterre.

Piet P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Baie rustig.

Was vir 3 dae reünie in dorp. Het net daar geslaap in die nag. Kompak.

Cathryn C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn C

Good value for money.

Was perfect for an overnight stay. Good value for money.

Heather S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S

Rustig en skoon.

Die huisie is skoon en toeganklik met aankoms. Die rustigheid oor die plekkie bietjie buite Lydenburg is, is 'n bonuspunt.

Donnè S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnè S

Rustig.

Baie mooi gronde met netjiese huisies wat als gehad het wat nodig was vir ‘n kort besoek.

Heinrich H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich H

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Goed geleë, vriendelike mense en werklik aangename verblyf.

Eben L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L

Goeie waarde vir geld.

Netjies, goeie ligging, vriendelike diens. Sal definitief weer van Kingwoody gebruik maak.

Ignatius V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Die moeite werd.

Ek sal beslis weer inboek by Kingwoody Lodge.

Johan E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Dit is gerieflik, naby die dorp en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plek is nie 'n 5-ster nie, maar ons het baie lekker daar gebly. Dit is skoon met 'n mooi uitsig. Ek sal weer daar geen bly sou dit nodig wees. George is baie behulpsaam en sal alle klagtes onmiddellik regstel.

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTk2ZDVhLWU5ZjAtNDFiMi1hZDQ4LTcxMDA3Y2JhNzdkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Potloodsprtuit 30 Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.046487 30.473135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang