Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Klein Geluk is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat gerieflik in Kleinmond geleë is. Die huis bied pragtige berguitsigte, en 'n kusvoetpaadjie kronkel sowat 200 m van die huis af, wat dit gerieflik maak vir gaste om die eindelose see te geniet terwyl hulle stap, draf of fietsry.

Dié eiendom het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer, geleë op die grondvloer, is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed vir kinders het; hierdie slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Die tweede en derde badkamers is ook toegerus met storte. Die derde badkamer is buite die eiendom geleë. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, asook 'n skottelgoedwasser insluit. Die sitkamer en eetarea het genoeg spasie vir gaste om te eet en te ontspan, saam met 'n TV en kaggel wat ideaal is vir daardie koue winteraande.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai. Veilige motorhuisparkeerplek, sowel as afdakparkeerplek, is beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand, winkels, restaurante, die Kogelberg Natuurreservaat en die Harold Porter Botaniese Tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f37d3a4611112b9d2ef18210469f5e0825000a6edbeb5a69ccce1b0aeacb7563828412cae87b1e762f583d6ff17658e3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 146 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.34271 19.0198024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang