Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Conrad B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very relaxing. Lovely, comfortable and clean home. We loved the beach walk very close by. Very relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Happy to hear you enjoyed your stay, Conrad. Hope to see you again soon!

Sibylle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantastic. We had a lovely weekend - the positioning of the house is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Happy you enjoyed your stay, Sibylle. Hope to see you back!

Clara W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Hoogs aanbeveel! Pragtige eiendom in mooi fynbostuin. Silwerskoon. Smaakvolle meubels en gesellig ingerig. Ons het heerlik gekuier. Naby die wandelroetes langs die see en tussen die fynbos. Heelwat suikerbekkies en suikervoëls gesien. 'n Uil het die een aand in die boom kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Dankie Clara So bly om te hoor jy het die naweek geniet by Klein Paradys. Die uile woon in die boom en kan elke aand net voor donker gehoor word en gesien word wanneer hulle berg toe vlieg om te gaan jag.

Nadia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Relaxing and peaceful stay. Very comfortable and pleasant stay. The house has everything you need, including a decent ocean view. Lovely neighbourhood as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
So happy you enjoyed your time at Klein Paradys, Nadia. You are welcome anytime.

Claudia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig en ontspanne. Wonderlike verblyf. Als silwer skoon en netjies met alles wat jy nodig sou hê. Michelle is awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
So bly julle het dit geniet. Ons dink ook Michelle is ongelooflik!

Mandy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfect for needs for a short stay. Would definitely like to come back again. The accommodation had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Mandy, We are so glad you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again.

Marianna V
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Baie lekker. Wat 'n gepaste naam, regtig 'n paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
So bly om te hoor julle het ons paradys geniet! Hoop ons sien julle gou weer.

Magda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Dit is die perfekte huis vir vriende of familiekuier. Ons batterye is herlaai. Klein Paradys is 'n lieflike blyplek met pragtige dekor en kwaliteit toerusting en eetgerei. Die uitleg van die kombuis en leefarea is uitnodigend om nie te praat van die heerlike houtdek met pragtige uitsigte nie. Ek was ook gek oor die spens. Die inheemse tuin het soveel voëls gelok wat baie plesier verskaf het. Goeie linne en goed uitgedinkte pakplek het beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Dankie Magda vir jou vriendelike en akkurate beskrywing! So bly julle het dit geniet soos ons ook altyd dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Hennie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Heerlike rusplek met alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie lekker vakansiehuis. Dit het alles om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Klein Paradys
Dankie Hennie. Altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet by Klein Paradys. Sien uit om julle weer te sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerrit Maritz-straat 43, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b6989b63a50eddbc102de13a776102476af41ad6b609fb920416d9f05f68c270995aef086b4ffe5aca8e843356c4c4f1aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 43 Gerrit Maritz Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.33984915314 19.005180219705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang