Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Uitkyk

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Mineen D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die huis is ruim en lig met alles wat ons benodig het vir 'n gesellige wegbreek. Die verblyf is pragtig en baie skoon, en veilige parkering reg by die deur was baie gerieflik vir Oupa en sy kierie. Die fiksheid fanate kon heerlik op die strand stap en die pragtige kusstaproete geniet. Goed toegeruste kombuis het verblyf grensloos maklik gemaak. Ruim pakplek en privaat stort vir elke kamer is uiters gerieflik. Estelle is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons sal Klein Uitkyk beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great place to escape the city hustle! Absolutely wonderful place. Very warm and welcoming owner, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Thank you very much, Katrin. It was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk in Kleinmond. I look forward to seeing you again. Kindest regards to you both, Estelle.

Martin L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very nice and will definitely go back. Stay was very nice and the location is excellent. The host did the check-in with us and took us through everything, which we appreciate a lot. I will definitely go back and recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Thank you very much for your kind review. I hope to welcome you at Klein Uitkyk again. Kind regards, Estelle.

Jesse K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ruim verblyf, goed toegeruste kombuis. Wonderlike gasvrou. Baie gerieflike verblyf met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou was wonderlik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Goeie ligging. Die lekker boeke in die boekrak was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Baie dankie vir hierdie terugvoer, Jesse! Dit was vir my 'n groot voorreg om jul te ontvang. Kom kuier gerus weer op Kleinmond. Seën vir jul hele gesin.

Pauline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvrye verblyf in die hartjie van Kleinmond. Naby strand, wandelpaadjies, winkeltjies en restaurante. Heelwat lekker doendinge in Kleinmond en die omgewing. Die perfekte gasvrou het ons so welkom laat voel - baie dankie! Ons het 'n heerlike wegbreek gehad en Klein Uitkyk het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Middag Pauline Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n groot voorreg om jul hier by Klein Uitkyk te ontvang. Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms. Seënwense Estelle

Gert En Anelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie smaakvol oorgedoen en het alles wat jy nodig het om lekker te kan bly in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great quality, friendly hostess, and so close to the lagoon and beach. Let me start by saying that the host is a wonderful and friendly person. As a weekend away destination from the city, we love Kleinmond for its ocean beauty and quietness. Klein Uitkyk is spacious and had everything you would need and expect with a very well-provided kitchen. The accommodation was very well kept and was fresh, new, and bright. Location-wise, although there is no sea view, it literally took less than 3 minutes to get to the lagoon and then onto the beach. Thank you for our lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netjiese verblyf. Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlike rustige en ontspanne tyd hier deurgebring. Baie netjiese, skoon en besonders goed toegeruste eenheid. Die gasvrou het moeite gedoen en ons baie welkom laat voel. Die woonstel is stap afstand van winkels en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Middag Pieter Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Baie groete hier vanaf Klein Uitkyk: kom kuier gerus weer!

Vanessa D
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Die verblyf was netjies en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Klein Uitkyk
Middag Vanessa Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n voorreg om julle hier by Klein Uitkyk te verwelkom. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb733579c0d65f6b14d6436905e21f835d97630e7ed24987f7e0d96c823ce45e585942cbeeab834d4b91b8c5a7eab6815ae79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 31 5 1 5 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340467 19.03498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang