Klein Uitkyk
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Katrin S - Mei 2024
Algehele gradering
Great place to escape the city hustle!
Klein Uitkyk se terugvoer
Thank you very much, Katrin.
It was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk in Kleinmond. I look forward to seeing you again. Kindest regards to you both, Estelle.
Martin L - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice and will definitely go back.
Klein Uitkyk se terugvoer
Thank you very much for your kind review. I hope to welcome you at Klein Uitkyk again. Kind regards, Estelle.
Pauline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrye verblyf in die hartjie van Kleinmond.
Klein Uitkyk se terugvoer
Middag Pauline
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n groot voorreg om jul hier by Klein Uitkyk te ontvang. Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Seënwense
Estelle
Jesse K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim verblyf, goed toegeruste kombuis. Wonderlike gasvrou.
Klein Uitkyk se terugvoer
Baie dankie vir hierdie terugvoer, Jesse! Dit was vir my 'n groot voorreg om jul te ontvang.
Kom kuier gerus weer op Kleinmond.
Seën vir jul hele gesin.
Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.
Paul W - Jan 2024
Algehele gradering
Great quality, friendly hostess, and so close to the lagoon and beach.
Lees meerLindie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige en ontspanne tyd hier deurgebring.
Klein Uitkyk se terugvoer
Middag Pieter
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Baie groete hier vanaf Klein Uitkyk: kom kuier gerus weer!
Nazley P - Aug 2024
Algehele gradering
The house was very comfortable with all the necessary essentials. Clean and modern.
Klein Uitkyk se terugvoer
Good morning Nazley,
Thank you so much for your kind review; it was a pleasure to welcome you at Klein Uitkyk. Kindest regards to you and your family.
Chandre V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, uitstekende gasvrou, wonderlike verblyf.
Lees meerKlein Uitkyk se terugvoer
Liewe Chandré, baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer! Dit was werklik 'n voorreg om jul gesin te ontvang en my allermooiste wense vir jul, veral vir die fraaie dogtertjie. Ek hoop regtig jul kom kuier weer in Kleinmond.
Emmie K - Des 2023
Algehele gradering
Ons was sommer al tuis toe ons voor die hek stop. Vir beter kon ons nie vra nie.
Klein Uitkyk se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Emmie! Dit was so 'n voorreg om jul in die nuut oorgedoende woonstel te ontvang. Ek sien uit na jul volgende kuier hier in Klein Uitkyk
Marique M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Klein Uitkyk se terugvoer
Báie dankie vir die wonderlike kommentaar, Marique! Dit was so lekker om jul te ontmoet en sien uit daarna om jul weer hier by Klein Uitkyk te ontvang. Seënwense Estelle
Kobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Watter oulike plek. So ruim en netjies en Estelle is 'n gasvrou duisend.
Klein Uitkyk se terugvoer
Báie dankie. Ek is so bly julle het lekker gebly en Kleinmond geniet.
Kom kuier gerus weer
Mooi bly
Estelle
Theresa H - Jan 2023
Algehele gradering
Great location! So easy to go for regular swims throughout the day!
Klein Uitkyk se terugvoer
Thank you so much, it was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk.
My very best wishes to you and I look forward to welcoming you back.
Estelle
Landi D - Jan 2023
Algehele gradering
Puik, netjies en skoon.
Klein Uitkyk se terugvoer
Baie dankie dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang.
Kom kuier gerus weer hier in Kleinmond.
Vriendelike groete
Estelle
Tania A - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyable.
Klein Uitkyk se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Tania. It was a privilege to welcome you and your family in Kleinmond. Kindest regards. Estelle
Nols B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly in baie netjiese en goed toegeruste woonstel.
Klein Uitkyk se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Nols! Dit is ń voorreg om jul te leer en ek is só opgewonde om jul nou gereeld hier in Kleinmond te kan sien! Seënwense Estelle
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek. Heerlike naweek in 'n liefdevolle plek.
Klein Uitkyk se terugvoer
Baie dankie, Ilse. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Dit was so lekker om te sien dat jul groep vriende ons pragtige omgewing so geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete aan jul almal. Seënwense, Estelle.
Alta B - Feb 2022
Algehele gradering
'n Gastehuis waarna ons weer sal terugkeer.
Rolf V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en goed ontspan.
Adelé V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker, pret.
Samantha W - Nov 2020
Algehele gradering
Was kort maar die verblyf werd.
Erna O - Sep 2020
Algehele gradering
Kaalvoet-loopafstand van die strand en lagoon.
Mari H - Feb 2020
Algehele gradering
Ons "eie" klein huisie by die see!
Lees meerTienie M - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik gekuier.
Dewald D - Des 2019
Algehele gradering
Rustige en spesiale wegbreek gewees.
Klein Uitkyk se terugvoer
Báie dankie Dewald.
Dit was 'n voorreg om jul familie hier te ontvang. Voorspoedige 2020 en kom kuier gerus weer. Seenwense, Estelle.
Owen B - Sep 2019
Algehele gradering
A very beautiful place, best location and extremely friendly host. We had an enjoyable stay. Highly recommended.
Klein Uitkyk se terugvoer
Thank you very much for writing this beautiful review, Owen.
You and your lovely wife were model guests and it was such a privilege to meet you. My very best wishes to you. Blessings, Estelle.
Jaco H - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte Paasnaweek tuiste.
Verna A - Jan 2019
Algehele gradering
Great for families with kids.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang