Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Vrede Farm Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Rozanne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig en mooi! Sal definitief weer besoek. Heerlike en goed toegeruste kothuis. Onbeskryflike mooi ligging, goed vir die siel. Ons kinders het die oopte baie geniet en kon lekker langsaan by die Plaaskombuis gaan speel. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Booking geskuif na Februarie. Het die booking geskuif na Februarie a.g.v. 'n storm. Het met Anika gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Lekker plekkie, ligging nie 100%. Baie lekker en rustige huisie in die aand na verkeer en padwerke kalmeer. Ongelukkig was ons nie in kennis gestel van die padwerke reg langs die huisie nie. Ek dink die webtuiste moes mens in kennis gestel het hiervan. Alhoewel dit op die plaas se grond geleë is, is dit nie regtig die stilte en plaas gevoel wat mens verwag het nie. Dit is ok as jy dalk net 'n nag wil oorslaap of so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties! Uitstekend! Dit was fantasties. Lekkerste blyplek in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman F
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Sentraal geleë in die Hemel en Aarde-vallei. Die eenheid is lekker sentraal geleë vir al die bestemmings in die Hemel en Aarde-vallei. Netjies en skoon, met al die nodige bybehore wat nodig is. Vriendelike en hulpvaardige diens deur Annica. 'n Bonus is die Plaaskombuis net langsaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2022

Baie rustige wegbreek. Reg langsaan 'n plaaskombuis, paar kilometer van baie mooi wynplase. Lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2022

Rustig. Die kuier was lekker rustig. Die plek is naby wynplase geleë, wat dit fantasties maak. Die negatiewe is daar is nie 'n televisie nie, wat 'n bietjie van 'n probleem is. Jy moet jou eie data vir die WiFi koop. Ons moes die volle bedrag betaal weke voor ons vetrekdatum nadat ons klaar meer as die verwagte deposito betaal het. Mense kan nie meer duisende sommer so uitgee nie, daar is 'n rede hoekom sommige mense kies om die einde van die maand te gaan sodat die hoeveelheid geld wat jy uitgee nie soveel op jou is nie. Die warmbad was fantasties en hout was voorsien, ook 'n soetdingetjie om te eet, inkleurboeke vir die kinders.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andrea S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Was absolutely the best! The stay was the best, safe, neat, friendly people. Love the restaurant next door. The view and everything were just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Aangename langnaweek. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die huis was skoon en netjies en het alles gehad om ons verblyf gerieflik te maak. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde-vallei, R320, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a555df564e88a8e94dfc996fc6c782a0ee9bb45fb3fe88da2b5d27423366fa1d19dfdc2b1c0b2b42e85b19ee8c2d8ce00e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Hemel-en-Aarde Valley R320 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.379823964056 19.237711153409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang