Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkloof Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinkloof Farm is teen die Piketberg-bergreeks geleë met asemrowende uitsigte van die Rooi-Karoo in die rigting van die Winterhoekberge. Dit is 'n rustige, plattelandse toevlug op 'n olyfplaas.

Verblyf is beskikbaar in 'n versameling ou werkershuisies wat omskep is in aparte selfsorgeenhede. Elke huis is versier in 'n luukse, maar stemmige styl wat 'n plattelandse wegbreek in 'n gemaklike, ontspannende omgewing moontlik maak.

Daar is nie WiFi nie aangesien die sein wisselvallig is. Dit is ook so met selfsoonsein.

Elke kothuis het sy eie tuin en swembadjie. Let asb. dat die kothuise nie omhein is nie.

Hier kan jy lang, warm somersdae geniet langs die swembad of voor die kaggel opkrul in die winter.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rynier K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Die verblyf en fasiliteite was uitstekend! Ons het dit terdege geniet.
Nov 2024
Katie-rose P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful, close to nature. I went up to Kleinkloof Farm for the weekend with my boyfriend and had the most incredible time. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Gary K
Saam met vriende
5.0
Great and will return with a group. My stay was everything I hoped for and more. A quick getaway to a farm environment, accommodation i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lana N
Gesin met tieners
5.0
Very relaxing in a lovely outdoor setting. Absolutely enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Dan S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing in style. Beautifully furnished and in a wonderful location. A quick day away felt like a holiday. Thank you to the owners for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinkloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 098
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 098
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NjAxNzA2LTAzZjUtNDE0Mi04NjNlLTk5ZDc5NjdkYjcwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Steenebrug Farm 153 Portion 4 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.794932 18.779817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang