Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Kleinmond Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shelley L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley L

Best spot in Kleinmond.

The location and views can't be beaten. The house is spacious with everything you need - except for electricity during load shedding - so be prepared for that.

Marionette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette M

Rustig.

Gemaklike blyplek en lekker gerus.

Leon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Best sea view and holiday ever!

Dit was seker een van die beste huise wat ek ooit gehuur het! Die kombuis het elke liewe ding waaraan jy kan dink, en die twee yskaste, ysmasjien en skottelgoedwasser maak alle verskil. Die stoep en die uitsig oor die lagoon en die see is die beste bate! Ons wou aktief wees, maar as jy eers daar sit, kan jy nie wegkom nie! Die enigste ding wat ons gemis het, was WiFi, maar alles was piekfyn!

Karina N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina N

The house in a great location.

We had a good stay and the house is well equipped for a large group of people.

Jeannine F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannine F

Gerieflike ligging en huis.

Pragtige uitsig en 'n heerlike kuierhuis wat baie goed ingerig is.

Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Gesinsvakansie.

Mooi ruim huis met baie geriewe. Eerste vloer bied 'n ideale ontspanningsvertrek met ruim oopplan sitkamer, eetvertrek, kombuis en groot "wrap-around" veranda. Ideale ligging reg oorkant die strandmeer met wonderlike uitsig oor die aangrensende park, strandmeer, see en berge. Eienaars was hulpvaardig. Ons het ons tyd hier geniet. Word sterk aanbeveel vir groot gesinne en families.

Louis D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Lovely setting and the house is well equipped for large groups or extended families.

Wifi could be a nice addition.

Pierre L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Beste akkommodasie wat ons in 'n lang tyd gekry het - omtrent al die fasiliteite wat ons kon benodig.

Ons het die huis baie geniet, ons sou net voorstel dat die optel en aflaai van die sleutels se prosedure beter kommunikeer word en ook sou ons dit waardeer het om dalk instruksies te hê oor hoe om die alarm af en aan te sit. Ook was die afhaal van die sleutels by die sekuriteitsmaatskappy nie baie klante-vriendelik nie - die instruksie was dat ek by die rooi deur moes aandoen van ASK Sekuriteit maar na geen antwoord daar nie het ons later by die hek gaan lui en uiteindelik daar reggekom.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 25, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4987cb0f5b7725b633e6712b887f5bce1a9297e8e8c7047d543940d2b26b259d56706e34cc99a4181cbdac7925a06be6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 25 Strand Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.340766 19.035910373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang