Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Vionet M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlike, netjiese, gesellige huis met 'n pragtige see-uitsig. Verras met 'n heerlike vars brood en botter! Min vakansiehuise wat rolstoelvriendelik is - dit het hierdie vakansie eksta spesiaal gemaak, want ons kon my 91-jarige moeder in haar rolstoel saamneem. Baie vriendelik en gasvry ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you Vionet, I am so pleased you enjoyed the holiday. I do try to give my guests a good experience. Thank you for the review.

Feroza B
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Lovely seaside breakaway. Our stay was lovely. We enjoyed the close-range sea view. It was raining throughout our stay, but it was certainly the most beautiful time. We nestled up by the warm fireplace, watching the waves crash and the sea sway back and forth. Wow, it's really a breathtaking view. The walk through the nature reserve was exciting for the kids and adults. We loved that the house was fully equipped and everything was comfy. It was like a home away from home. Lastly, we got stuck in Kleinmond an extra night due to the roads being closed and the owner gave us that night for free. That was extremely kind and considerate. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you Feroza, I'm pleased you enjoyed your stay during a very dramatic weekend ito the weather!

Avril J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfect home for family vacation. Wonderful comfortable lounge with gorgeous views, well stocked kitchen, great dining area and outdoor space for multiple activities, great access to sea rocks and walk to the beach and harbour road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you Avril. I am so pleased you enjoyed your holiday in my home.

Hennie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Ons het heerlik ontspan met 'n asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs. Stapafstand na wandelroete wat lei tot pragtige strand. Heerlike kaggel vir koue aande saam met baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you for the review, it is appreciated. I am so pleased you enjoyed the weekend, it is indeed a very special place. I love sharing this beautiful spot and am pleased you could appreciate it. Thank you for leaving a spotless house.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mei 2021

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rachelle
Kleinmond House
Dear Gail, I am sorry that you did not find the house 100% to your liking it is an older house and not a pretentious blue and white house. I think this is reflected in the very reasonable price, considering the location. If you read carefully, I do not state that there is Wi-Fi under the specifications of the house facilities. Unfortunately, I was not in a position to receive you personally in which case the house would have been freshly dusted, it was however thoroughly cleaned a week before your visit, but my apologies. Thank you so much for your feedback it is always helpful as I do strive to satisfy my guests and to continually improve their visits.

Andeline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Dit is baie rustig en veilig. Dit was lekker om weg te breek na Kleinmond. Lekker see-uitsig is goed vir die stres.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Kleinmond House
Ek is so bly julle het my huis en die pragtige omgewing geniet. Dit was 'n plesier on julle te akkommodeer.

Ockie F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2019

Perfekte uitsig en ligging om te ontspan en herlaai. Die huis het 'n ongelooflike uitsig oor die see. Is netjies ingerig, in 'n 1990's styl met baie ou swaar meubels en 'n toe kombuis. Alles wat jy benodig is in die huis, dis soos om in iemand anders se huis vakansie te gaan hou. Alles is daar, gemaklik ingerig met dit wat jy benodig. Kombuisitems in die huis is gebruikte, netjiese, skoon items. Kamers is ruim met heerlike beddegoed. Die sitkamer is gemaklik. Die dek se omheining is prakties, maar nie kindervriendelik vir kinders onder 7 jaar nie. Toegang tot die huis is baie maklik vir enige iemand van die straat af aangesien die eiendom nie omhein is nie. Voorstel wat ons graag wil maak is dat daar 'n hek opgesit word voor jy op die dek kan opgaan. Dit sal ook help dat klein kinders nie net ondertoe kan hardloop nie. Sekuriteitsmaatrëels is wel in plek met 'n alarm en beams wanneer jy nie tuis is nie. Die skottelgoedwasser in die kombuis is baie gerieflik, maar ons het beslis 'n wasmasjien gemis. Dit was vir ons hele gesin, 7 grootmense en 3 klein kindertjies, baie lekker om vir twee weke hier te kon bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you for your comments, security is being upgraded. There is a notice in the house alerting parents to potential danger regarding railings, small children need to be watched by diligent parents. There is a very good and reasonable laundry in Kleinmond which I use regularly, but noted. Thank you I am pleased you enjoyed your stay.

Stephanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2019

Heerlik ontspannend in 'n lieflike omgewing. Die ligging was ideaal vir stap en naby die wandelpaadjies. Uitsig is pragtig. Dit is 'n ruim, ou huis wat kan doen met bietjie opgradering.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anfred W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Heerlik, ontspanne, gemaklike tyd weg van die die stadsgedruis. Stap-afstand na die see en 'n heerlike skulpiesstrand vir die kinders. Ons het 'n ongelooflike lekker tydjie agter die rug na ons verblyf by Kleinmond House. Die huis is aan die ouer kant, maar sonder "fieterjasies", skoon en netjies. Die ligging is baie goed en die huis het 'n pragtige uitsig van die see. Die kinders het 'n groot, grasgroen grasperk gehad waar hulle heeltyd kon hardloop, speel en fietsry. Ons sal die plekkie beslis aanbeveel. Baie kinder-vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rachelle
Kleinmond House
Thank you, I am so pleased you enjoyed your holiday.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Albertynstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bcc3ba609fb18598ae4a2f8880c648b55db06d819ad8c9107a24e1d0721b2daab62264eb3f98b49eb7ecd1ba4e03b3ca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Albertyn Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 12:00 -34.345224108703 19.00996147992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang