Kleinmond Panorama Holidays
Beskrywing
Eenheid 3 is 'n privaat tweeslaapkamereenheid met 'n mooi see-uitsig van die sitarea af. Daar is trappe na die eenheid. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, waarvan die 1 'n koningingrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het, asook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n sitarea, kombuis en 'n privaat tuin met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring of hulle kan dit teen R30 per handdoek aanvra, wat slegs binne gebruik mag word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kabeljou beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat onderskeidelik 'n bad en 'n stort en slegs 'n stort het. Die sitarea het 'n etenstafel, stoele en 'n aparte werkstasie. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, onderdakvoorstoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele. Gaste kan uitsigte oor strandmeer, see en op die berge geniet. Daar is 'n tennisbaan en speelgrond vir kinders oorkant die pad, asook rolbaan op die grasperk langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring of hulle kan dit teen R30 per handdoek aanvra, wat slegs binne gebruik mag word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kingklip beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat onderskeidelik 'n bad en 'n stort en slegs 'n stort het. Die sitarea het 'n etenstafel, stoele en 'n aparte werkstasie. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, onderdakvoorstoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele. Gaste kan uitsigte oor strandmeer, see en op die berge geniet. Daar is 'n tennisbaan en speelgrond vir kinders oorkant die pad, asook rolbaan op die grasperk langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring of hulle kan dit teen R30 per handdoek aanvra, wat slegs binne gebruik mag word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Perlemoen beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV-kamer, eet- en kroegarea, binnebraai en 'n tweede sitarea met panoramiese uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort, asook 'n privaat stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus, en daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Gratis, onbeperkte WiFi en DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring of hulle kan dit teen R30 per handdoek aanvra, wat slegs binne gebruik mag word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 6 is 'n enkelwoonstel en dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-stortkamer, spieëltafel, rusbank met 2 sitplekke en 'n TV met 'n Open View HD-dekodeerder met 20 kanale. Die eenheid het nie enige see- of berg-uitsigte nie en dis gewild onder gaste wat gedurende dag al die besienswaardighede in die area wil verken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring of hulle kan dit teen R30 per handdoek aanvra, wat slegs binne gebruik mag word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang