Kleinmond Panorama Holidays
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Brandon H - Jun 2024
Algehele gradering
Te kort! En asemrowend!
Antjie O - Jun 2024
Algehele gradering
Ons nooi ander gaste om ook te kom.
Wilfred S - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was great.
Lynette C - Apr 2024
Algehele gradering
Soos bo uiteengesit.
Nico U - Mrt 2024
Algehele gradering
Rolbal gespeel en baie heerlike plek om te onspan na 'n dag se spel.
Verna P - Feb 2024
Algehele gradering
It was awesome!
Joseph S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het net 'n stil, rustige plekkie gesoek om te rus weg van alles af, en dit was.
Michael C - Jan 2024
Algehele gradering
Easy, relaxing and close to all the attractions in the area.
Tania C - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Errol C - Aug 2024
Algehele gradering
It was good and definitely a revisit would be on the cards.
Julian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike huisie, baie vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Hennie F - Jul 2024
Algehele gradering
Prakties en veilig.
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik loopafstand van strand en winkels.
Margaret B - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspan en geniet Kleinmond se hoofstrand in 'n drafstap.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Sanet S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte bestemming.
Jonathan B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plek met lekker mense altyd wen resep.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Bae dankie Jonathan, ook dat julle die plek so netjies gelaat het. Was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Beste groete
Pieter
Werner S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en plekkie baie mooi en goed geleë.
Hugh W - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Hugh, hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Beste groete. Pieter
Claudette D - Jul 2023
Algehele gradering
Stukkie goud tussen berg, lagoon en see.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Claudette vir die mooi woorde. Hoop om jul gou weer te sien.
Beste groete
Lesley
Morne B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Carien T - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker. Die atmosfeer, die diens, die mense - absoluut fantasties.
Gibbaan E - Jun 2023
Algehele gradering
Great accommodation in Kleinmond.
Carol V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome, close to all amenities and very safe.
Glenda T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie veilig gevoel en mense was behulpsaam.
Penny S - Jun 2023
Algehele gradering
Practical, comfortable, perfect location, ticked all the boxes for needs.
Awie M - Sep 2023
Algehele gradering
Was very nice.
Nico L - Des 2022
Algehele gradering
Regtig 'n moet as mens 'n plekkie soek om te slaap in Kleinmond.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons, Nico. Word opreg waardeer, Hoop om julle gou weer te sien. Julle was uitstekende gaste. Beste groete Pieter.
Marzaan B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was so maklik om orals uit te kom.
Jacques T - Sep 2022
Algehele gradering
Ligging en geriewe is puik.
Elize H - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n oulik, pragtige plek.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie Elize, vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Sal graag vorentoe nog beter wil doen. Mooi bly.
Pieter
Heidi P - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mphumezi H - Jan 2022
Algehele gradering
Magnificent stay and peaceful.
Madeleine C - Feb 2022
Algehele gradering
Quiet. Peaceful and safe. Everything we needed were there. Lesley very friendly.
Petro S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, naby die see, restaurante en winkelsentrum.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Petro. Julle is welkom.
Beste groete,
Pieter.
Linda Louise H - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable and centrally located.
Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker!
Percival. Lesley M - Jun 2022
Algehele gradering
Nice.
Jacob V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker!
Sonja M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is sentraal geleë. Netjies en skoon, met meeste geriewe wat verlang word.
Petro S - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspanne, rustige en privaat.
Valentina K - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Janine W - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome accommodation wit amazing views.
Wian V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike plek met alles wat jy nodig het.
Andre G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil.
Alan M - Okt 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay.
Zonika V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Deirdre Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Weekend away to do some cycling, hiking and sight seeing.
Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Affordable accommodation in a beautiful town.
Nico U - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek saam met vriende.
Annelize L - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was lekker maar ek dink hulle kan regtig handdoeke en toiletpapier voorsien.
René K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, gerieflik, rustig en netjiese verblyf. Sal beslis weer gaan!
Jan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Mark C - Jan 2020
Algehele gradering
Very, very peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie, baie rustig.
Ek besoek gereeld Kleinmond. Maar was vir eerste keer by Panorama. Sal beslis weer van hierdie plek gebruik maak. Dankie vir die gasvryheid, Lesley.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martin G - Des 2020
Algehele gradering
Klein maar bekostigbaar en voldoende.
Ryan V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Bennie V - Sep 2020
Algehele gradering
Beste ligging, baie ruim en het alles wat jy nodig het.
Johann G - Feb 2020
Algehele gradering
Goed geleë, netjies.
Malcomb D - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly Kleinmond!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike Kleinmond!
Lesley het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ek gemaklik en gelukkig is. Die gebruik van die motorhuis vir ons fietse is so waardeer! Kleinmond self is so vriendelik en huislik. Ek glo nie dat ek nog ooit soveel honde-liefhebbers in een stad gesien het nie. Net een ding kon die verblyf verbeter het, en dit sou 'n waaier/lugversorging in die slaapkamer wees. Ek het in die sitkamer op die bank geslaap weens die plafonwaaier daar. Kleinmond raak warm!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ladida J - Feb 2020
Algehele gradering
It was awesome and peaceful staying at the Kleinmond Panorama.
Lynne-mari T - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, maar wel raserig naby besige straat.
Ameen T - Nov 2019
Algehele gradering
Lesley was a wonderful host, very warm and accommodating.
Jomarie B - Jul 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf in middedorp van Kleinmond.
René W - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Nicolaas D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en sentraal geleë.
Beatrix J - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en veilig.
Xander D - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in die eenheid en gerieflik geleë.
John A - Mrt 2019
Algehele gradering
Huislik.
Anli E - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike rustyd, ligging, ontvangs en akkommodasie baie goed.
Vanessa Ann J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig en kalmerend.
Ben R - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker geleë - goeie waarde vir geld.
Madeleine C - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was die beste ooit.
Pieter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik ligging, baie goed, lekker groot.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie Pieter, ons waardeer jou kommentaar.
Lekker bly
Pieter
Carin L - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties gerus.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie Carin vir die mooi woorde. Kom asb weer.
Beste groete
Pieter
René W - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik. Baie goed geleë, naby see.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie René vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer.
Beste groete
Pieter
Deon D - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf teen 'n billike prys.
Phillip S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en totale tevredenheid!
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Philip dat jul die moeite gedoen het om jul opinie omtrent Kleinmond Panorama te gee. Ons waardeer die mooi woorde.
Beste groete
Pieter
Beverly S - Aug 2018
Algehele gradering
Was lekker.
Garth G - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en onvergeetlik.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dear Garth, thank you for your comment. Greatly appreciated.
Regards
Pieter
Fanie D - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik. Goed gelëe.
Gudrun B - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Janet W - Sep 2017
Algehele gradering
Very relaxing break. Thank you.
Esther J - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige vreedsame wonderlike verblyf.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie George vir die mooi woorde. Was bietjie bekommerd oor die gewerskaf terwyl julle hier was. Julle is altyd welkom vorentoe.
Beste groete
Pieter
Jacqueline M - Jul 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier, baie spasie, opset perfek.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Jacqueline, julle was net sulke uitstekende gaste.
Baie dankie,
Pieter
Toy N - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige ruim woonstel.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Elizabeth, vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Natasha S - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Danke Natasha, vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Norma H - Okt 2017
Algehele gradering
Great location to do hiking every day.
Erika S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lesley en haar man was uiters vriendelik en behulpsaam asook hulle huishulp.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Hallo Erica, dankie vir die mooi woorde. Jammer oor die handdoeke. Ons noem darem vooraf dat jy handdoeke kan neem, anders is dit beskikbaar teen R30 per handdoek. Miskien was die kommunikasie nie goed nie.
Beste groete
Pieter
Ben R - Mei 2017
Algehele gradering
Goed geleë en goeie waarde vir geld.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Ben. Periwinkle is eintlik daar vir sy bekostigbaarheid en vir gaste wat baie rondbeweeg en dus baie tyd buite spandeer. Ons het die beskrywing sodanig aangepas.
Beste groete
Pieter
Vince V - Des 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Rachel, ons waardeer jou terugvoering.
Beste groete,
Pieter
Nico D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Die bachelor eenheid te klein vir twee mense.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Jan. Periwinkle is eintlik daar vir gaste wat baie rond beweeg en iets bekostigbaar wil hê. Ek het dit sodanig op webtuiste aangepas.
Beste groete
Pieter
Jeff G - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en binne loopafstand van die strand.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Middag Leslie, dankie vir jou terugvoer.
Beste groete,
Pieter
Katriena S - Nov 2016
Algehele gradering
Was fabulous.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie Katriena vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.
Beste groete.
Ronel O - Okt 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë, baie gasvrye ontvangs. Sal beslis weer daar gaan bly!
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit.
Groete.
Louis V - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike stil omgewing baie sentraal geleë.
Aubrey S - Mei 2016
Algehele gradering
Awesome, peaceful and comfortable to stay.
Carmela M - Mei 2016
Algehele gradering
Everything was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles was lekker.
Goeie ligging ─ baie netjies en goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Abie, ek waardeer dit.
Janelle H - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer
Dankie Janelle. Ek waardeer die mooi woorde.
Groete,
Pieter
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang