Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard-oopplan-chalet
Vanaf
Vanaf R1 314
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede met lugversorging het elkeen slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 4 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenhede beskik elk oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en 'n toonbank met stoele toegerus is. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar. Die eenhede bied toegang tot gedeelde braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie in enige van die eenhede en/of geboue toegelaat nie.
Let asb. dat klankstelsels en harde musiek nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Luukse Oopplan-chalet
Vanaf
Vanaf R1 451
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede met lugversorging het elkeen slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 3 enkelbeddens, 'n enkelslaapbank en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenhede beskik elk oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en 'n toonbank met stoele toegerus is. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar. Die eenhede bied elkeen toegang tot 'n privaat stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie in enige van die eenhede en/of geboue toegelaat nie.
Let asb. dat klankstelsels en harde musiek nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamer-chalet
Vanaf
Vanaf R1 909
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n dubbelslaapbank. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie in enige van die eenhede en/of geboue toegelaat nie.
Let asb. dat klankstelsels en harde musiek nie op die perseel toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 314
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ba164a585e17e382ae90425692fc34ae5428303c44f59bc8bbc9fa32d10606339fd228189cc14083efd17782e48c7b6f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 314 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 North Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.575684 22.205519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang