Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 314 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kleinplaas is 'n goed versorgde vakansieoord in die oulike Klein-Karoo-dorpie Oudtshoorn, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Verblyf is beskikbaar in 10 selfsorg-chalets wat slaapplek bied aan 4 tot 6 gaste. Die chalets het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar. Sommige van die eenhede het 'n privaat stoep met braaigeriewe, terwyl ander van gedeelde braaigeriewe gebruikmaak.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n volledig toegeruste konferensiesentrum, 'n restaurant wat daaglikse buffet-ontbyte bied, veilige parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe binne die oord geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kleinplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • North-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 314
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 314
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ba164a585e17e382ae90425692fc34ae5428303c44f59bc8bbc9fa32d10606339fd228189cc14083efd17782e48c7b6f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 314 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 North Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.575684 22.205519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang