Kleinplasie Guesthouse
Beskrywing
Die dubbelkamer is naby die swembad geleë en dis ideaal vir 2 mense. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed ten volle toegerus met bedlinne en 'n en suite-stort, -toilet en wasbak. Oorkant die dubbelbed is daar 'n ten volle toegeruste kombuisie met 'n kroegie, braaitoerusting, platskerm-TV met DStv, japonne en haardroër. Daar is nie 'n stoof/oond in die kamer/chalet nie, maar ons het 'n gedeelde gastekombuis op die perseel. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek en gaste kan op hul privaat stoep braai. Daar is 'n kragopwekker op die perseel vir moontlike kragonderbrekings. Dus sal alle chalets te alle tye elektrisiteit hê. Rook verbode in alle kamers, maar gaste mag by die aangewese rookarea op die patio rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, ketel, broodrooster, braaitoerusting en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is ook 'n haardroër en 'n badkamer met 'n stort. Rook is verbode in die kamer, maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2-enkelbedkamer is 'n ruim eenheid met 'n moderne voorkoms. Dis 'n oopplan-eenheid met 2 enkelbeddens, beddegoed, 'n haardroër, japonne en lugversorging, met 'n aparte badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak bied. Die oopplan-sitkamer het 'n rusbank, 'n platskerm-TV met 38 DStv-kanale en 'n eetkamerblad. Aan die linkerkant van die kamer is daar 'n ten volle toegeruste kombuisie met 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, ketel, broodrooster en braaitoerusting. Daar is nie 'n stoof/oond in die kamer/chalet nie, maar ons het 'n gedeelde gastekombuis op die perseel. Daar is 'n privaat stoep waar gaste rustig kan braai met pragtige uitsigte oor die heuwels. Ontbyt word elke oggend in die ontbytkamer bedien, op versoek. Daar is 'n kragopwekker op die perseel vir moontlike kragonderbrekings. Dus sal alle chalets te alle tye elektrisiteit hê. Rook verbode in alle kamers, maar gaste mag by die aangewese rookarea op die patio rook. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Koninggrootte-bed, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, ketel, broodrooster, braaitoerusting, platskerm-TV met DStv, 'n haardroër 2 japonne en 'n stort. Daar is nie 'n stoof/oond in die kamer/chalet nie, maar ons het 'n gedeelde gastekombuis op die perseel. Daar is gratis WiFi in die kamer en op die perseel, sowel as veilige parkeerplek. Rook verbode in alle kamers, maar gaste mag by die aangewese rookarea op die patio rook. Daar is 'n kragopwekker op die perseel vir moontlike kragonderbrekings. Dus sal alle chalets te alle tye elektrisiteit hê.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesin-chalet is 'n oopplan-eenheid met 'n sitkamer en kombuisie. Daar is 1 dubbelbed aan die een kant van die oopplan-area en die tweede slaapkamer bied 2 driekwartbeddens. Die badkamer word gedeel en het net 'n stort. Daar is 'n haardroër en 4 japonne in die chalet. Die kamers is ten volle toegerus en bedlinne word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, ketel, broodrooster en braaigeriewe. Daar is nie 'n stoof/oond in die kamer/chalet nie, maar ons het 'n gedeelde gastekombuis op die perseel. Gratis WiFi is in die chalet en op die perseel beskikbaar en gaste kan op die privaat stoep braai. Daar is 'n kragopwekker op die perseel vir moontlike kragonderbrekings. Dus sal alle chalets te alle tye elektrisiteit hê. Rook verbode in alle kamers, maar gaste mag by die aangewese rookarea op die patio rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot gerieflike kamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens in 1 kamer, eetkamertafel met 4 stoele, braai op patio, volledig toegeruste kombuisie met braaitoerusting, platskerm-TV met DStv, rook-vrye kamers, aparte rook-area op patio. Dit is nie geskik vir 4 volwassenes nie, aangesien daar nie aparte slaapareas is nie. Die kamer is ideaal vir 'n gesin met klein kinders wat almal in een groot kamer wil slaap. Daar is gratis WiFi word voorsien. Die eenheid is langs die gastekombuis en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker op die perseel vir moontlike kragonderbrekings. Dus sal alle chalets te alle tye elektrisiteit hê.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens, 'n braai op die stoep, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, ketel, broodrooster, braaitoerusting, 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n badkamer met' n stort. Rook is verbode in die kamer, maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 1 dubbelbed en 2 driekwartbeddens in een kamer, 'n tafel met 4 stoele, 'n braai op die stoep, 'n volledig toegeruste kombuisie, braaitoerusting, 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n badkamer met 'n stort . Rook is verbode in die kamer, maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gratis WiFi en parkeerplek is ingesluit.
'n Warm en koue ontbyt-buffet is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Net gaste wat bespreek het mag van die geriewe gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeboegasstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang