Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplasie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Roleen O
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great. Thank you very much for a lekker stay at your place. Only thing is no breakfast on weekends. But it was nice to stay at your place. It will definitely be our next stop on our way to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Kleinplasie Guesthouse
Good day, Trust you are well. We are glad you enjoyed the stay at Kleinplasie Lodge. Kind regards Christel

Michelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable and convenient. Very comfortable and the room was well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Kleinplasie Guesthouse
Good day Michelle, Trust you are well. Thank you for the pleasant feedback. We are glad you enjoyed the stay at Kleinplasie Lodge. Kind regards Christel

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Pragtige blyplek. Die ontbyt is heerlik. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekke. Baie lekker, groot kamer en bed, netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Kleinplasie Guesthouse
Goeie dag Karien, Vertrou dit gaan goed. Ons is baie bly julle het die verblyf by Kleinplasie geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Christel

Chrisna Smit S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Altyd ons eerste keuse om oor te slaap op Springbok. Soos altyd skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik akkommodasie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorotheaelizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike verblyf. Heerlike blyplek met alles wat mens nodig het om lekker te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Feb 2024

Kamer geniet. Sal vir seker weer besoek. Baie goeie ligging. Baie netjies en alles wat nodig is. Geen DSTV, kan TV-kanale moontlik verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtige gerieflike verblyf. Baie lekker gerieflike verblyf. Skoon en netjies. Bonus dat elke kamer sy eie privaat stoep met 'n braaiplek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Awesome, will stay there again. Very nice, love the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeboegasstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e81d1f747ce9090d09669d857678188647aba09d3178b6e25fbdd5da48b4aa4c1475e0fe95d252052200968fa389596474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 1 Koeboegas Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662110414389 17.898885011673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang